Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overmeer Guest House

Gastehuis
Standaardkamer - balkon
Vanaf
Vanaf R924
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens op versoek. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kombuisie, TV en yskassie. Die kamer bied 'n uitsig oor die strandmeer en swembad vanaf die balkon. Toegang word verkry via trappe en die kamer het lugversorging. Dit is nie 'n gegradeerde kamer nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

1. Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie. Dit moet stil wees tussen 22:00 en 08:00.
2. Die gebruik van alkohol/glasware in en om die swembad word nie toegelaat nie.
3. Die aantal gaste is beperk tot die aantal beddens in die kamer/eenheid.
4. Gaste maak op eie risiko van die geriewe gebruik en die Overmeer aanvaar nie enige verantwoordelikheid vir skade, verlies of beserings wat gaste tydens verblyf opdoen nie.

Indien gaste nie die bogenoemde reëls gehoorsaam nie mag die bestuurder hulle uitsit sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer - grondvloer
Vanaf
Vanaf R924
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens op versoek. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kombuisie, TV en yskassie. Die kamer bied 'n beperkte uitsig oor die strandmeer. Die eenheid is op die grondvloer en het lugversorging. Dit is nie 'n gegradeerde kamer nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

1. Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie. Dit moet stil wees tussen 22:00 en 08:00.
2. Die gebruik van alkohol/glasware in en om die swembad word nie toegelaat nie.
3. Die aantal gaste is beperk tot die aantal beddens in die kamer/eenheid.
4. Gaste maak op eie risiko van die geriewe gebruik en die Overmeer aanvaar nie enige verantwoordelikheid vir skade, verlies of beserings wat gaste tydens verblyf opdoen nie.

Indien gaste nie die bogenoemde reëls gehoorsaam nie mag die bestuurder hulle uitsit sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kamer - Strandmeer-uitsig, 1ste vloer, lugversorging
Vanaf
Vanaf R1 936
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens op versoek. Die volledige badkamer het 'n aparte toilet en 'n privaat bad. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kombuisie, TV, yskassie, lugversorging, strandmeer-uitsig en dis op die eerste verdieping geleë. Die kamer is gegradeer met 4 sterre.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

1. Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie. Dit moet stil wees tussen 22:00 en 08:00.
2. Die gebruik van alkohol/glasware in en om die swembad word nie toegelaat nie.
3. Die aantal gaste is beperk tot die aantal beddens in die kamer/eenheid.
4. Gaste maak op eie risiko van die geriewe gebruik en die Overmeer aanvaar nie enige verantwoordelikheid vir skade, verlies of beserings wat gaste tydens verblyf opdoen nie.

Indien gaste nie die bogenoemde reëls gehoorsaam nie mag die bestuurder hulle uitsit sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kamer - strandmeer-uitsig, 2de vloer, lugversorging
Vanaf
Vanaf R1 936
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens op versoek. Die volledige badkamer het 'n aparte toilet en privaat spa-bad. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kombuisie, TV, yskassie, strandmeer-uitsig en lugversorging. Dis op die tweede vloer en is gegradeer met 4 sterre.

Luukse kamer - swembaduitsig, 2de vloer, lugversorging

Wittebrood - Strandmeer-uitsig, 1ste vloer, lugversorging
Vanaf
Vanaf R1 936
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens op versoek. Die volledige oopplan-badkamer het 'n aparte toilet en privaat spa-bad. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kombuisie, TV, yskassie, lugversorging, strandmeer-uitsig en dis op die eerste vloer geleë. Die kamer is met 4-sterre gegradeer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

1. Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie. Dit moet stil wees tussen 22:00 en 08:00.
2. Die gebruik van alkohol/glasware in en om die swembad word nie toegelaat nie.
3. Die aantal gaste is beperk tot die aantal beddens in die kamer/eenheid.
4. Gaste maak op eie risiko van die geriewe gebruik en die Overmeer aanvaar nie enige verantwoordelikheid vir skade, verlies of beserings wat gaste tydens verblyf opdoen nie.

Indien gaste nie die bogenoemde reëls gehoorsaam nie mag die bestuurder hulle uitsit sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebrood - Strandmeer-uitsig, 2de vloer, lugversorging
Vanaf
Vanaf R1 936
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens op versoek. Die volledige oopplan-badkamer het 'n aparte toilet en privaat spa-bad. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kombuisie, TV, yskassie, strandmeer-uitsig en dis op die eerste vloer geleë. Die 4-ster-kamer het lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

1. Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie. Dit moet stil wees tussen 22:00 en 08:00.
2. Die gebruik van alkohol/glasware in en om die swembad word nie toegelaat nie.
3. Die aantal gaste is beperk tot die aantal beddens in die kamer/eenheid.
4. Gaste maak op eie risiko van die geriewe gebruik en die Overmeer aanvaar nie enige verantwoordelikheid vir skade, verlies of beserings wat gaste tydens verblyf opdoen nie.

Indien gaste nie die bogenoemde reëls gehoorsaam nie mag die bestuurder hulle uitsit sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Gesinseenheid - sonder strandmeer-uitsig
Vanaf
Vanaf R2 310
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 6 mense in 3 kamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 badkamers met storte en 'n leefarea. Die eenheid spog met 'n TV en yskassie, is op die grondvloer en het nie lugversorging of 'n uitsig oor die strandmeer nie. Die kamer is nie gegradeer nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

1. Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie. Dit moet stil wees tussen 22:00 en 08:00.
2. Die gebruik van alkohol/glasware in en om die swembad word nie toegelaat nie.
3. Die aantal gaste is beperk tot die aantal beddens in die kamer/eenheid.
4. Gaste maak op eie risiko van die geriewe gebruik en die Overmeer aanvaar nie enige verantwoordelikheid vir skade, verlies of beserings wat gaste tydens verblyf opdoen nie.

Indien gaste nie die bogenoemde reëls gehoorsaam nie mag die bestuurder hulle uitsit sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R924
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyer-straat 36, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f32015b28db6136abb4a962d05f4a047d94c33dab9686c5d584bd9f4ad0add3bee47da24e5dda0c89e3006e36c0065755a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R924 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 36 Meyer Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.034528183135 23.027172088623