Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overmeer Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Klassieke Gesinseenheid - sonder strandmeer-uitsig
Slegs verblyf
Standaardkamer - balkon
Slegs verblyf
Standaardkamer - grondvloer
Slegs verblyf
Luukse kamer - Strandmeer-uitsig, 1ste vloer, lugversorging
B&B
Luukse kamer - strandmeer-uitsig, 2de vloer, lugversorging
B&B
Luukse kamer - swembaduitsig, 2de vloer, lugversorging
B&B
Wittebrood - Strandmeer-uitsig, 1ste vloer, lugversorging
B&B
Wittebrood - Strandmeer-uitsig, 2de vloer, lugversorging
B&B
Huisreëls

1. Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie. Dit moet stil wees tussen 22:00 en 08:00.
2. Die gebruik van alkohol/glasware in en om die swembad word nie toegelaat nie.
3. Die aantal gaste is beperk tot die aantal beddens in die kamer/eenheid.
4. Gaste maak op eie risiko van die geriewe gebruik en die Overmeer aanvaar nie enige verantwoordelikheid vir skade, verlies of beserings wat gaste tydens verblyf opdoen nie.

Indien gaste nie die bogenoemde reëls gehoorsaam nie mag die bestuurder hulle uitsit sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R924
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R924
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R924
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyer-straat 36, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f32015b28db6136abb4a962d05f4a047d94c33dab9686c5d584bd9f4ad0add3bee47da24e5dda0c89e3006e36c0065755a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R924 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 36 Meyer Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.034528183135 23.027172088623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem