LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oviston Sunrise Lodge | LekkeSlaap
+10

Oviston Sunrise Lodge

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 104 resensies vir Oviston Sunrise Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Wayne D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne D
Gesin met tieners

Pleasant.

Although not the most upmarket, the unit was clean with sufficient amenities and lovely host.

Angela M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela M
Gesin met tieners

Basic but clean and comfortable for overnight stay.

Excellent friendly service.

Rene L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L
Gesin met tieners

Very friendly, clean and peaceful.

Very friendly, clean and peaceful, will go back.

Ed R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed R

Comfortable with friendly service from all.

Travelling with school group. An overnight stay with a braai.

Telanie B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telanie B
Gesin met tieners

Baie goeie diens, skoon en netjies.

Regtig oulik. Sal weer daar oorbly.

Kobus T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T
Gesin met tieners

Netjiese en skoon fasiliteite.

Goeie en vriendelike diens van die bestuur.

Amelia B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B
Gesin met tieners

Goeie diens, lekker oornag. Vriendelike mense.

Ons het heerlik oorgeslaap en baie vriendelike aankoms en vertrek gehad.

James S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James S
Gesin met tieners

Stil plekkie met alle basiese geriewe.

Skoon, basiese kamers met alle benodighede vir oornagverblyf.

Dorinda S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dorinda S
Gesin met tieners

NIe op standaard nie.

Sien sterre.

Michael B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Baie oulike plek met vriendelike diens. Lekker plek om te rus.

Baie oulike plek met vriendelike diens. Genoegsame spasie om oor te slaap wanneer ver reis. Waardeer die eienaars se Whatsapp boodskappe om te verseker jy kom veilig by jou bestemming. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.

Benita R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benita R
Gesin met klein kinders

Was 'n oornagverblyf en perfek vir dit.

Dis 'n plaas gevoel en plekkie en plek as jy net wil weg kom van als en natuur geniet.

Magda D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Die vriendelikste, gasvryste mense onder die son.

Dankie Rose, julle gaan uit julle pad om mens welkom te laat voel. Baie basiese geriewe, maar alles wat mens nodig het vir oornag. Sal julle beslis weer gebruik!

Annelize D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D

Aangenaam.

Baie dankie Rose vir die vriendelike ontvangs. Dankie vir die awesome chalet. Ons het bitter lekker geslaap.

Yasmin H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmin H
Gesin met tieners

We found a hidden gem!

Our family chose Oviston Sunrise Lodge as we wanted an economical stay for one night on our way to Cape Town. Oviston is not a happening town, and has no restaurants, ATM etc. We were most impressed when the owner Rose sent us a WhatsApp to inform us to bring food supplies due to their restaurant not being open before we arrived. The accommodation is humble, but has all the amenities one needs. The pool was clean and very refreshing after a long drive. What we did not expect was to find our own private beach 5 mins down the road on the shores of the Gariep Dam! The kids swam and frolicked in the waves and we enjoyed the peace and quiet. We'll be back.

Cornel S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel S
Gesin met klein kinders

Baie oulik. Die geskiedenis van die oord vertel 'n mooi verhaal. Vra gerus die eienaar.

Aanvanklik het ons almal hoë verwagtinge gehad, maar was nie teleurgesteld nie. Die oornag was lekker rustig, het goed gerus na 'n lang dag se reis.

Vicus C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vicus C
Gesin met klein kinders

Geskikte verblyf as jy die middag laat arriveer en een nag oorbly.

Ons het so 5 uur daar aangekom, vriendelik en gasvry verwelkom. Eenheid was oud en betreklik skoon. Geskik vir een aand se oorbly.

André M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André M
Gesin met klein kinders

Beautiful wooden finishing rounded off the setup to provide a comfortable stay in this beautiful remote location.

It was a great stop-over to spend a night on our way to the coast.

Renee S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee S
Saam met vriende

Safe, clean, accommodation.

We enjoyed our short stay and felt very safe. Our hosts went the extra mile for us as we arrived late and did not bring food with us. Thanks Andy and Rose, we will be back when in the area again.

Liza W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rose en Andy is wonderlike mense.

Skoon, gerieflike geriewe.

Sandy V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sandy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid sal maak dat mens teruggaan. Dierbare en behulpsame eienaars.

In die nag daar aangekom. Mense baie baie vriendelik en behulpsaam met aankoms. Ons tuis laat voel.

Stephanus V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus V

Eenvoudig, gemiddelde fasiliteite; tog skoon.

Moet nie te groot verwagtinge koester nie. Fasiliteite beperk maar diensbaar. Ontvangs baie gaaf/vriendelik. Personeel gaan uit hul pad om behulpsaam te wees. Elektriese komberse 'n bonus gewees dog nie genoeg vir almal nie. Wi-Fi skiet tekort. Rustige omgewing.

John F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would qualify our comments with reservations.

Oviston is almost out of the way, as a village in need of upliftment, because there is not much to do or see. The resort has a prime site at the entrance to the village and we believe much more needs to be done to make it attractive and appealing to visitors. We are sure that with more attention to detail the resort could attract more visitors. The restaurant is advertised but did not appear to be functioning. We wish the owners well in future.

Christiaan D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing, vriendelike gesinsbesigheid!

Vind jouself weer in die rustige omgewing omring met gasvryheid! Ons het al die geskiedenis en klein dorpies besoek! Dankie vir julle opregte warmte!

Andre S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Die eienaars gaan uit hul pad om besoekers welkom te maak, is ook 'n bron van inligting oor die gebied.

Johan M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met vriende

Goeie verblyf teen 'n bekostigbare tarief.

Die verblyf is gerieflik naby aan die Gariepdam. Die gasheer en vrou is uiters behulpsaam. Die wooneenhede is skoon en netjies met al die nodige geriewe wat verlang word.

Yolanda V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda V
Gesin met tieners

Wonderlike hartsmense.

Oviston is 'n plekkie wat baie mense dalk verby ry. Maar moet nie. Die plek gee vrede vir jou siel. Die mense by Sunrise Lodge is hartsmense. Het uit hulle pad uitgegaan om ons verblyf so lekker te maak. Die slaapgeriewe was nietjies en skoon. Kon sien daar het baie liefde ingegaan om die plekkie so gemaklik as ooit te maak. Dankie aan Andy en Rose vir alles.

Martin L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Belewenis!

Fantasties! Spesiale herinneringe, spesiale mense, spesiale ligging. 'n Baie aangename stop op pad Kaap toe, buite die gewoel van Colesberg.

David C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David C
Besigheidsreis

Needed a base to work from which worked out well.

It is what it is. A very remote area so you need a reason to be there or at least be passing through. Owners are very friendly and helpful.

Adri D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike ontvangs.

Goed ontvang, eenheid baie netjies.

Harvie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Harvie V
Saam met vriende

Lekker gebly.

Wooneenhede bietjie oud en primitief maar nogtans lekker gebly en goeie, vriendelike diens ontvang.

Linda D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Gesin met tieners

Rustig.

Na 'n lang dag terug van die see af was dit heerlik om vriendelik in Afrikaans ontvang te word. Die plek was ruim en netjies.

Jana T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jana T
Gesin met klein kinders

Teleurgestel, was glad nie wat die foto's voorgestel het nie,

Sien sterre.

Marthina S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike eienaar en definitief waarde vir geld.

Bekostigbare verblyf en baie vriendelike eienaar en werknemers.

Marlene B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel lekker.

Dit is uiters skoon en netjies! Ons het heerlik gekuier en baie lekker geslaap.

Francois V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Baie rustig en stil.

Rus en vrede. Alles wat jy nodig het.

Catharina P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Catharina P
Gesin met tieners

Good and friendly service.

Very friendly and helpful service from management and staff. Provided us with additional information/suggestions on what to bring with as Oviston is a small town and we appreciated that very much. Peaceful and quiet. A good stop over accommodation. Daughter enjoyed the pool.

Johan D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met tieners

Baie gemaklike oornagfasiliteit tussen noorde en suide.

Andy het ons as gesin waarlik laat tuisvoel na 'n lang tog tussen Gauteng en Kaap en kon lekker uitrus voor ons weer vertrek het. Sal enige tyd weer daar oorbly. Dankie Andy vir jou en jou gesin se vriendelikheid.

Clinton B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton B
Gesin met klein kinders

Great value.

Great value for money, very hospitable.

Maretha S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha S
Gesin met tieners

Was skoon, netjies, rustig en baie vriendelike, gasvrye gasheer en gasvrou.

Ons het heerlik gekuier en baie welkom gevoel van die eerste oomblik. Andy en Rose is warm, hartlike mense wat uit hul pad gaan om alles so gerieflik moontlik te maak. Ons sal weer daar aangaan as ons die geleentheid het.

Chris K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Chris K
Saam met vriende

Geskik as slaapplek vir enkel reisigers maar nie gesinne nie.

Plek is skoon en netjies maar geriewe is werklik baie oud en karig. Nie werklik geskik vir meer as bloot slaapplek vir moeë reisigers nie.

Annelise B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B

Plek is lieflik en eenvoudig, met rustige atmosfeer.

Ek het dit baie geniet om daar te bly, alles is voldoende en die rustige atmosfeer wat Andy daar skep, is opvallend. As iemand net tot ruste wil kom en homself vind, weer teruggaan na kalmte en vrede, is dit ideale plek. Pragtige versorgde vetplanttuin, ook flink diens en wonderlike atmosfeer by die Oviston Sunrise Lodge. Baie tevrede, dankie Andy en familie.

Louis S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S
Gesin met klein kinders

The accommodation was good for an overnight stop on the long road from Cape Town.

The accommodation was clean and neat but not guesthouse standard. As an overnight stop halfway between the Cape and Gauteng it was a cost effective solution. On my rating of amazing, nice, okay, adequate to terrible, my comment would be okay.

Dianne H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dianne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gesellig, netjies.

Ons was baie vriendelik ontvang. Kamer se verwarmer was reeds aan toe ons laat aand arriveer. Baie rustig, naby die Gariep. Vriendelike mense, alles wat ons nodig gehad het vir 'n halfpad stop.

Johannes J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekiker rustig en sonder geraas met Gariepdam met sonsopkoms.

Gawe mense in die Karoo met Elohim as middelpunt. Word regtig aanbeveel vir reisigers.

Gideon L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon L
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld en 'n baie rustige bestemming.

Sien sterre.

Louise V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met vriende

Uitstekend.

Oviston Sunrise Lodge was 'n aangename en verrassende bederf op ons reisroete.

Deborah H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need - quaint and comfy.

Almost on the dam this quaint little lodge was not fancy but had everything you needed including full DStv and WiFi. They had experienced much needed rain two weeks earlier that had left water damage in a lot of the property however they worked around it upgrading us from a room to a cottage. We had been warned the restaurant had been flooded and was closed however the very well equipped kitchen meant we easily made our meals. The beds were very comfortable and the area quiet and safe. Not a luxury stay however given its location a lovely peaceful more than comfortable and adequate accommodation. Highly recommended.

Job R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Job R
Saam met vriende

It's a nice place to stay at and staff are friendly and caring.

It's a nice place to be. It's a quiet place where one can go and relax with friends and family.

Elsabé A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé A
Saam met vriende

Die ongelooflike rustige plaasatmosfeer met gasvrye eienaars word ten sterkte aanbeveel.

Ek en my suster het 2 tot 4 Mei 2018 hier oornag. Die personeel was baie behulpsaam met ons aankoms (na kantoorure). Die slaapplek is netjies en baie goed toegerus. Die ligging is perfek geleë om die asemrowende omgewing rondom die Gariepdam in een dag rustig te besigtig. Met ons vertrek was die eienaars baie behulpsaam toe ons probleme met ons waentjie gehad het. Volgende keer sal ons definitief 'n langer tyd daar wil deurbring.

Carolina H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Carolina H
Gesin met tieners

Very disappointing.

Also not as advertised. Swimming pool did not even have water in.

Dirk M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf.

Sou graag langer wou bly om omgewing te besigtig.

Cindy M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en troteldiervriendelik.

Ongelukkig was ons op 'n naweek daar waar die eienaar nie daar was om toesig te hou nie, toe was die huisie nie toegerus of heeltemal skoon nie, maar ek glo dit was maar 'n sameloop van omstandighede en sy het gou-gou toegesien dat ons voorsien word van die nodige goed om ons verblyf te vergemaklik. Dis wonderlik dat my troeteldiere so welkom daar was. Ons sal beslis weer daar oornag.

Isare B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isare B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig en ons het heerlik gebly.

Ons het lekker gebly en tevrede met die eenheid.

Owen V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n vriendelike, netjiese oornagstop.

Sien sterre.

Hilbert F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilbert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede en stilte!

Oviston Sunrise Lodge is 'n rusplekkie met net dit wat 'n moeë mens nodig het! Baie vriendelike mense wat jou dadelik laat ontspan na die lang pad!

Marina P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marina P
Gesin met klein kinders

Basiese fasiliteite, maar skoon en voldoende.

Ons is warm ontvang deur Andy by Oviston Sunrise Lodge en die yskas wat nie gewerk het nie, is dadelik vervang. Die huisie waarin ons gebly het, was heeltemal voldoende gemeubileerd vir een nag se oorslaap met nuwe, skoon beddegoed. Daar was 'n baie welkome waaier in die leefvertrek en eetgerei en handdoeke is voorsien. Die fasiliteite is ouer, maar word mooi onderhou en die blou, skoon swembad was 'n heerlike lafenis in dit hitte.

Steven V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Steven V
Gesin met klein kinders

Genoegsaam.

Waarde vir geld, maar misleidend.

Marlene G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene G

Very clean and friendly staff.

Wonderful stay, great swimming pool!

Berna P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Berna P

Baie basies. Maar baie netjies en rustig.

Rustige oorslaapplek. Sou wel mikrogolfoond in eenheid wou hê.

Tina T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Na 'n lang dag op die pad was die stilte en rustigheid wonderlik. Die personeel was ook baie behulpsaam.

Elize P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Gasvryheid uit die boonste rakke. Stil in die natuur. Veilig

Ek sal hierdie plekkie hoog aanbeveel vir 'n besoek. Mooiste klein dorpie naby Gariepdam.

Carel C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel C
Gesin met tieners

Was voldoende vir oorslaap op pad na vakansie!

Die mense was vriendelik. Maar daar was geen ys op die oord of in die nabye winkels nie.

Elbie N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en hulpvaardige en gasvrye mense.

Dit is 'n baie rustige en mooi dorpie. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Mooi verduidelik van waar om rond te ry en waar om te gaan kyk. Daar is net geen eetplekke om die dorp nie, maar ons lamtjops en chips en slaai was heerlik. Baie dankie.

Conrad V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Conrad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese en netjiese verblyf.

Ons behoefte was 'n basiese oornagplek en Oviston Sunrise Lodge het daaraan voldoen. Ek was beïndruk met Rosemary se vinnige antwoorde op my e-posnavrae vooraf. Die badkamervloer was nat die eerste dag en mens kon hom nie droog kry nie. Ek dink die water het onder die vloerteëls gelê en wanneer mens op die vloer trap dan kom die water uit.

Naomi L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon en netjies.

Oviston sunrise lodge is nie naby die dam soos ons verwag het nie, waarin ek bietjie teleurgesteld was. Alles by die Lodge is skoon en netjies, die eienaar het selfs moeite gedoen om vir my 'n waaier te bring omdat dit so warm was en daar nie lugreëling of dakwaaiers is nie, daar kort bietjie aandag, maar niks om regtig oor te kla nie.

Gustaf G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustaf G
Saam met vriende

Mooi, skoon, waarde vir geld as jy wil oorslaap.

Baie mooi ligging, skoon en netjies, waarde vir geld as jy wil oorslaap. Vriendelik ontvang en goed behandel. Enigste negatief is dat dit in baie stil omgewing is, aandete was amper 'n probleem maar die Lodge het ons gehelp daarmee.

Joseph M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph M
Saam met vriende

Friendly, personally accommodating, beautiful area and affordable. Great spot en route to Joburg.

If you're looking to make a proper road trip of your travel from Joburg to Cape Town, or visa versa, then this is a great spot. It's cute and in a beautiful area right next to a bountiful nature reserve and the Gariep Dam. The owners and staff were extremely helpful and friendly. They made a special plan for us to eat even though we got there late, after the kitchen closed! Get there earlier to get full use of the area though. Spacious, warm rooms and great facilities. Amazing value for money.

Wilma F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma F
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Ver van N1. Nie weelderig nie, maar skoon en netjies met baie vriendelike en hulpvaardige mense. Vir een aand se oornag, baie goed.

Sancia C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Sancia C
Saam met vriende

This Lodge does not match up to the description given.

We were booked for another night on return trip but cancelled, losing our deposit, and booked elsewhere. The Lodge which is a renovation site is situated in a run down area and directions provided were totally mis-leading.

Esme O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esme O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie wat ons verwag het nie.

Dit wat ons gekry het en dit wat ons gesien het was 'n hemelsbreë verskil. Daar was nie eers 'n restaurant beskikbaar om te eet nie. Die potte in die kas was vuil toe ons dit wou gebruik. Die bank en tafel op die stoep is in 'n swak toestand. Nee dankie - nie weer nie!

Johan P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onversorg.

Die asbeskothuise is oud, maar onversorg.

Albert R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Albert R
Gesin met klein kinders

Ek het net een woord nodig: skokkend.

Die plek het beter gelyk op die foto's as in werklikheid. Die yskas binne was vuil, geen microwave of stoof (het op aanvraag gekry), die messe, vurke en lepels ens. het net so los op 'n rak in die kas gelê, nie eens netjies in 'n laai of houer nie, die toilet het erg gelek en die plek het bedompig en benoud geruik. Dit was regtig die ergste plek wat ons nog in gebly het. Die enigste goeie deel was die dame (nie seker of sy die eienaar is nie) wat baie behulpsaam was en regtig haar bes probeer het. Persoonlik sal ons nie weer van die plek gebruik maak nie, wat jy sien is nie wat jy kry nie!

Yolande S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande S
Gesin met klein kinders

Voldoende vir 'n nag of twee se oorslaap.

Dit was 'n aangename ervaring, baie rustig en weg van al die geraas. Die beddens kort 'n opknap en die krieke is bietjie lastig, maar waarde vir geld vir 'n oornag-pitstop. Gaan besoek gerus die Gariep-damwal en vra vir 'n toer, dis gratis en baie interressant.

Koos K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Koos K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie op standaard nie.

Baie teleurgesteld. Vêr afgeleë.

Johan C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig maar ver.

Het oornagslaapplek gesoek terwyl op pad Kaap toe per motor. Oviston is bietjie ver vanaf die N1 en Colesberg om te dien as 'n goeie oornagslaapplek. Niks fout met die fasiliteite nie, sal goed wees vir mense wat by die Gariepdam wil gaan visvang. Die lodge front egter nie aan die dam nie.

Rina V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

As jy van weelde hou is dit nie die plek vir jou nie. As jy egter eerlike, opregte vriendelikheid en mense wat hard probeer waardeer, sal jy die waarde in hierdie plekkie raaksien.

Elize M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net een nag oorgebly, maar dit was net wat ons nodig gehad het.

Die plekkie is stil en rustig en het alles wat mens nodig het vir 'n oorslaap. Baie aangenaam en rustige omgewing.

Andreen M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreen M
Gesin met tieners

Skoon, gerieflike verblyf en vriendelike gasvryheid.

Sal beslis hierdie plek aanbeveel en sal beslis weer daar bly.

Chris S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chris S
Gesin met tieners

Ons was baie vriendelik ontvang.

Daar was so paar goedjies kort in die kombuis soos seep, was en afdroog doeke, ens., die braaier het nog as in gehad maar andersins geen probleem nie. Ons weet dat hulle nog besig is met opgradering en glo dat die plek 'n heerlike plek gaan wees as als eers reg en klaar is en daar ook 'n swembad is wat die gaste kan gebruik.

Charlene M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly by Oviston Sunrise Lodge en sal dit beslis aanbeveel vir oorslaap tussen die Kaap en Gauteng.

Baie netjiese, skoon kamers en waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang en was verras met die netheid van die eenhede. Die ligging is uitstekend om die omgewing te verken. Die eenhede is nie regtig ingerig om self kos voor te berei nie, maar daar is 'n braaier en mikrogolfoond. Ons het net twee aande oorgeslaap, maar vir langer verblyf sou ek 'n skottelbraai inpak om ontbyt te maak, andersins is daar 'n restaurant op die perseel. Ons het een aand in die restaurant geëet en die kos was heerlik.

Hettie V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heel tuis gevoel.

Die verblyf was super skoon, die eienaars baie vriendelik en behulpsaam en die Karoo-lamtjoppies en bykosse jammie.

Elza S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het nie oorgebly nie. Foto's nie wat werklik gevind was nie.

Verblyf word nie aanbeveel nie.

Hendrik V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Gesin met tieners

Mooi area, baie gesellige en vriendelike bestuur en staf. Lekker gekuier.

Ons het lekker gebly! Baie lekker gekuier met eienaar van plek. Die area is pragtig en by die Oviston Natuurreservaat. Ons sal sekerlik weer wil kuier.

Sonja T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sonja T
Gesin met tieners

Slordig, oud, vuil, warm kamers, beveel dit nie aan nie.

Hoewel die gasheer en -vrou vriendelik en verwelkomend was, is die plek onaangenaam en in 'n informele nedersetting. Dit is nie 'n sent werd nie: vuil mat, stukkende deurhandvatsels, armsalige dekor, raserige waaiers en krieke in die badkamer wat ons heel nag wakker gehou het. Dit word glad nie aanbeveel nie en daar is verseker beter plekke wat troeteldiervriendelik is en waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very shabby, old, dirty, hot prefab rooms will not recommend to anyone.

Although the hosts were very friendly and welcoming, the place is a dump in an informal settlement not a blade of grass at rooms for pets, not worth a cent. Filthy carpet, door handles pull off, old shabby decor, fans that make such a noise, crickets in bathroom that kept us awake all night. Will definitely not be back or recommend it to anyone there are much better pet friendly places and same value.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Madelein D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein D
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het so welkom gevoel, vriendelike mense, kothuis so ruim en netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel.

David M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens.

Goeie diens. Hulle doen baie moeite.

Chris V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie lekker gewees. Definitief waarde vir geld. Die eienaars is baie vriendelik. Kan gerus waaiers in die eenhede sit aangesien dit baie warm was.

Cor R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cor R
Gesin met klein kinders

Ons het die oord netjies en ontspannend gevind.

Ons het ons tyd by Oviston Sunrise Lodge baie geniet. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Die oord was netjies en die kamer was ook skoon en netjies. Ek sal definitief die lodge aanbeveel aan reisigers wat deur Oviston ry of na 'n wegbreek smag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We found the resort very neat and relaxing.

We enjoyed our stay at Oviston Sunrise Lodge. The owners were very friendly and helpful. The resort was very neat and tidy and the room was also neat and tidy. I would definitely recommend the Lodge to travellers passing through Oviston or for a little get away.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leonora B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leonora B
Gesin met klein kinders

Will never return.

Cannot get hold of reception. Were not shown where to find our room. Room not up to standard.

Henry D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry D
Gesin met klein kinders

Friendly reception and nice activities.

Thanks for the friendly reception. It is a nice venue for the small kids with a play area and the food was a bonus.

Marie S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Saam met vriende

Friendly and helpful people. Clean and safe accommodation. Very affordable.

Very friendly and nice people. Very clean with all facilities in one place. A little bit far from Gariep.

Oviston Sunrise Lodge's terugvoer

Thanks you for your lovely review. It is very encouraging. I wish more people who had a good experience will share it on here.
Have a wonderful and prosperous 2017

Oviston Sunrise Lodge
Thomas N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thomas N
Gesin met klein kinders

Die lodge kon nie die volumes kliënte op die dag hanteer nie en moet geld spandeer om die verblyf op te gradeer.

Sien sterre.

Nicky G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nicky G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was glad nie soos die foto's nie.

Kamer was deurmekaar, lakens gekreukel en geen toiletpapier beskikbaar nie. Moes ander akkommodasie soek. Het darem my geld terugbetaal.

Bernard F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Bernard F
Gesin met tieners

The unit and bedding was not clean.

Will never stay there again. Not clean, including the bedding. Even left-overs from the previous tenant in the fridge. Everything was run-down. We had to stay there, because we already paid, otherwise I would have left immediately.

Jade M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jade M
Gesin met klein kinders

Netjies en vriendelike ontvangs.

Ons was tevrede. Ek sal net 'n aircon en yskas vir die kamers aanbeveel.

Nick D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Nick D
Gesin met klein kinders

Vir oornag sal ek aanbeveel.

Baie gasvry, skoon plek. Verkieslik nie vir lang verblyf nie, kan gerus 'n waaier of aircon insit.

Ralph D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph D
Gesin met klein kinders

Charmingly and pleasantly unwinding.

Great potential to reach perfection.

Henning R - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning R
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Baie vriendelike ontvangs deur 'n aangename gasheer en sy familie. Eenhede was baie netjies en ruim. Kos was uit die boonste rakke. Ek sal beslis weer daar gaan oornag.

Jolene Henriette M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jolene Henriette M
Gesin met klein kinders

Plattelandse ervaring.

Baie rustige omgewing. Plattelandse ervaring. Ons stadsjapies is so gewoond alles werk met die eerste probeerslag dat ons nie geduld het met 'n kraan wat nie dadelik werk nie. Warmwaterkrane was bietjie van 'n gesukkel. Eers toe dit te laat was, besef ons dat die kraan 'n rukkie moet loop voor jy kan stort.

Eldoreen E - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldoreen E
Gesin met klein kinders

Baie netjies en ons is baie vriendelik ontvang.

Ons het baie lekker oorgebly. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Oviston Sunrise Lodge's terugvoer

Beste Eldoreen,

Baie dankie vir die pragtige resensie, ons is bly julle het jul tydjie hier by ons geniet. Dit was 'n groot plesier om sulke vriendelike mense te huisves.

Oviston Sunrise Lodge
John B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy slegs slaapplek soek kan dit werk - geen ander fasiliteite nie - het ons 'n tweede kamer aangebied wat basiese fasiliteite het. 'n Yskas, mikrogolf, 2 borde, 2 bekers en 2 glase en met basiese eetgerei.

'n Mens weet nie altyd wat om te verwag van 'n goedkoop bespreking nie. Die fasiliteite, hoewel skoon en netjies is minder as basies. Die beskrywing op die webwerf waarsku nie 'n besoeker oor die absolute basiese verblyf nie en indien ons nie eie geriewe saamgeneem het nie sou dit nie 'n goeie opsie gewees het nie. Vir een nag oorbly teen 'n goedkoop prys is dit waarskynlik nie 'n slegte opsie nie.

Makayle D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makayle D
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dis beslis waarde vir geld. Eienaars was behulpsaam en vriendelik. Aandete was vir ons voorberei. Wat 'n lekker bord kos. Ons sal beslis weer daar bly. 10 uit 10 vir rustigheid en netheid. Die kroeg is lekker goedkoop en ons het selfs gebottelde water gratis gekry. Wat 'n lekker belewenis.

Oviston Sunrise Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige review. Dit was aangenaam om sulke nice mense soos julle hier te he. Dit was n groot plesier om julle te kon bedien.

Oviston Sunrise Lodge
Neels H - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam om langs die Gariepdam in die Oos-Kaap te kon oorbly op pad en terug van St Francisbaai.

Ek het wel enkele probleemareas opgemerk wat ek reken aandag kan geniet. Die braaier was nie skoongemaak met ons eerste aankoms nie en met ons tweede aankoms, 'n week later, was dit in dieselfde toestand gekry soos wat ons dit gelos het. Die braairooster kan beslis aandag kry aangesien dit gebreek is en geen hoogteverstellings het nie. Die eenhede kan toegerus word met lugreëling aangesien dit onderskeidelik 39 en 33 grade Celsius was en daar slegs 'n staanwaaier beskikbaar was. Ons is dankbaar dat ons tydens ons verblyf toegang tot 'n aangrensende vertrek gehad het vir die gebruik van o.a. yskas, opwasbak en mikrogolf. Sou dit nie realiseer het nie, sou ons probleme in terme van eetgerei, borde en glase gehad het aangesien ons in beide gevalle slegs een nag elk oorgeslaap het, en ons eie etes gereël het (braai). Ek het baie lekker gebly en alhoewel daar ander gaste ook was, is ons glad nie gesteur of bewus van hulle nie.

Oviston Sunrise Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die eerlike review. Sal beslis kyk na die braai geriewe. Ons is bly julle het die tydjie hier geniet. Dit was lekker om julle hier te he. Sal kyk na lugreeling ook. Ons is maar 11 maande hier en vat dit een dag op n slag.
God bless!

Oviston Sunrise Lodge
Cheryl S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

This establishment has new owners.

Loved Andy and Rose Freeks. They are going to do so well in this new venture!

Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boerboonstraat 28, Oviston, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmYmU1OGFiLTk1MTYtNDc2My1hNjFlLTIyN2E1Y2YwMjNkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 104 5 1 4 28 Boerboon Road Oviston 9798 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.696016659985 25.76593220734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!