- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kaallaagte plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Owl Spot Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat en bied gerieflike selfsorg-eenhede.
Verblyf is beskikbaar in 2 grasdakeenhede met slaapplek vir 6 gaste elk en 2 eenhede met slaapplek vir 3 gaste elk.
Die 2 grasdak-eenhede bied elkeen slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is ook 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens op die solder. Die privaat badkamer het 'n bad, dubbelstort, toilet en wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n boma en braaigeriewe.
Die 3 eenhede met slaapplek vir 2 het elk 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n dubbelstort, bad, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuis in en beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oopplan-eenheid het ook 'n privaat stoep met 'n boma wat 'n uitsig oor die watergat het.
Die Dinokeng-wildreservaat is die tuiste van verskeie dierspesies soos luiperds, leeus, renosters, asook 360 voëlspesies, en aktiwiteite by die lodge sluit wildritte, pieknieks in die bos of boswandelings teen 'n ekstra koste in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marizanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 115
Jaar gelys 5
Ligging
- Kaallaagte plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink Owl Spot het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kaallaagte plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom