Bettysbaai Akkommodasie by Oystercatcher | LekkeSlaap
+19

Oystercatcher

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Oystercatcher is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste teen die strand in Bettysbaai.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde het 'n koningingrootte-bed en die laaste 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en die ander 1 het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die leefarea onder het 'n sitarea met 'n TV. Die grondverdieping bied 'n binnebraai en die eerste verdieping se sitarea lei na 'n balkon. WiFi is beskikbaar.

Daar is buitebraaigeriewe en 'n speelarea in die tuin. Troeteldiere met goeie maniere is welkom, maar moet vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Oystercatcher sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Arabies
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Clarence-rylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9cdc1a49becd66b51adb111f37bac8b428930abffa146b0efd2dda53cc7bc5ad142f397896284ee21c5a23874c23f3d873d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (plek vir 10) 2662 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.364431 18.899779
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za