Milnerton Akkommodasie by Oza Guest Place | LekkeSlaap
+14

Oza Guest Place

6 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Patricks Green-straat 10 , Summergreens, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R330 R264 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oza Guest Place bied ‘n gastekamer in ‘n privaat huis in die Summer Greens-area naby die Canal Walk Winkelsentrum. Die Kaapse middestad is net 15 minute se ry en Kaapstad Internasionale Lughawe is 20 minute se ry.

Verblyf word in 2 gastekamers gebied. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, klerekas en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook ‘n yskassie, mikrogolf en ‘n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die gemeenskaplike kombuis en sitkamer gebruik.

Let daarop dat die eenheid ongeveer 6,2 km van Lagoonstrand is.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 6 resensies vir Oza Guest Place
Netheid
2.5/5
Diens
2.8/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
2.7/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • St. Patricks Green-straat 10 , Summergreens, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R330
Vanaf R264
per nag (plek vir 2)
was R330
Vanaf R264
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Patricks Green-straat 10 , Summergreens, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3RQ3jc1YklLj7uJyHF1SuYRNkHqEKTr6UyDwQbVhhFSK1FuCWT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R330, nou Vanaf R264  per nag (plek vir 2) 6 5 1 3 10 St Patricks Green Street Summergreens 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 17:00-22:00 10:00 -33.8802312 18.5258627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za