Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pa se Engel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Alene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Pa se Engel
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Alan L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Alan L
Gesin met klein kinders

Ons bespreking het ons in die eenheid sonder kombuis gelaat. Baie teleurgesteld.

Ons het die bepreking gemaak op die internet met foto's wat 'n 2-slaapkamereenheid met kombuis aandui. Met ons aankoms vind ons uit geen kombuis. Net 8 koppies en koffie en tee en 'n ketel. Ongelukking vuil messe en vurke en geen glase nie. Nie vir water of wyn nie. Die eienaar het ons gehelp met die gebruik van die ander eenheid se kombuis vir die aand, maar indien daar mense was sou ons gestrand gewees het. Eenheid E3. Skoon en netjies (behalwe vir die paar messe en vurke) maar wees versigtig, daar is niks anders nie (bring jou eie glase). Ook nie 'n kaggel nie en die verwarmers sukkel maar. Teleurgesteld en sal nie weer daar gaan bly nie, daar is beter plekke in die dorp. Internetadvertensie baie verwarrend en nie duidelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel se terugvoer

Goeie dag Alan.
Ons advertensie sê duidelik slegs kamers en geen kombuis. Jammer dat jy foutief geboek het.
Ek het jou vriendelik tegemoet gekom om my ander eenheid se kombuis te gebruik vir die aand.
Julle is welkom om volgende keer 'n eenheid met 'n kombuis te boek.

Pa se Engel
Miralda R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Miralda R
Saam met vriende

Heerlik cosy!

Ons het heerlik warm gebly by Pa se Engel! Baie Dankie vir 'n warm en baie goed ingerigte eenheid! Sutherland was 'n wonderlike ervaring en verseker die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel se terugvoer

Ek is só bly julle het lekker warm gekuier in die cottage, Miralda. Julle is enige tyd weer welkom. Dalk volgende keer by Pa se Engel Oppi Plaas vir ń unieke ervaring.

Pa se Engel
Forika M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Forika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie koud!

Ons het amper ons hele leeftyd in koue plekke gebly, maar die eenheid 3 is ongelooflik net koud en jy kan nie warm word nie. Ons kon nie die antrasietstofie die heeltyd aan die brand hou nie, want ons het rondgery. Die verwarmers teen die mure maak nie die vertrekke warm nie. Die badkamer is ongelooflik koud. Ons was letterlik in OK om 'n verwarmer te koop en het toe eerder besluit om vroeër huis toe te gaan. 'n Verwarmer in die kombuis waar die tafel met 4 stoele staan en in die badkamer kan 'n groot verskil aan die eenheid 3 maak. Sit asb meer foto's van eenheid 3 op, want daar was nie 'n sitkamer met kaggel nie. Die gasvrou was regtig baie vriendelik en het voor die tyd baie gehelp met vrae en het 'n elektriese kombers die volgende dag gebring omrede die kombers op die dubbelbed nie gewerk het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel se terugvoer

Hallo Forika.
Dankie vir jou terugvoer.
Dit is maar bitter koud by ons in die winter. Ons neem notisie van jou resensie en sal inkyk om dit te probeer warmer maak.
Mooibly. Groete

Pa se Engel
Gideon V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig lekker.

Pa se Engel bied heerlike verblyf hetsy jy op 'n sakereis is, 'n gesinsnaweek - met of sonder kinders - of ook as jy net wil gaan kuier om weer mens te raak. Die eenheid kom niks kort nie. Ons het gehou van die persoonlike WhatsApp kontak met die eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel se terugvoer

Dit was heerlik om julle vir ń tweede keer as gaste by Pa se Engel te ontvang. Altyd ń plesier. Julle is meer as welkom enige tyd.
Sutherland groete.
Alene

Pa se Engel
Kirsty J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty J
Saam met vriende

Perfect for our needs.

Good location, and lovely accommodation. Had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename drie dae in Sutherland se Pa se Engel.

Ruim woonstel met alles vir lekker selfsorgverblyf. Die stortkop moet aandag kry: dit spuit 'n wye straal en is nie verstelbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by Pa se Engel, Ronnie. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Dankie, ons gee aandag aan die stortkop.
Groete Alene

Pa se Engel
Leon C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Gesin met tieners

Baie dankie, wonderlike kommunikasie en verblyf was heerlik gewees.

Gerieflike huis omstandighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Toegerus met alle benodighede. Voel sommer tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexander V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander V

Baie skoon en netjiese verblyf. Heerlike storte en beddens.

Sleutel beskikbaarheid was puik, ons het lekker gebly en heerlik in eenheid 2 se kuier area gekuier. Die kombuis was baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Gesin met klein kinders

It was the perfect base to return to after a day out exploring.

Pa se Eengel was easy to find and had all the comforts that we required for our stay in Sutherland. It was clean, neat and tidy. We enjoyed our time there and will definitely recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel se terugvoer

Hallo Louise. It was a pleasure having you as guests at Pa se Engel.
Come and visit us again.
Friendly greetings
Alene

Pa se Engel
Seugnet D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet D

Dit is nie nodig om na ander akkommodasie te soek nie. Pa se Engel bied alles wat nodig is.

Baie dankie vir die detail wat verrassend is binne die huis. Dit is 'n heerlike plek om 'n webreeknaweek te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel se terugvoer

Hallo Seugnet. Dankie vir julle kuiertjie by Pa se Engel. Dit was lekker om julle as gaste te hê by Pa se Engel. Kom kuier gerus weer vir ons.

Pa se Engel
Erika L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer gaan en daar bly.

Sy het ons op hoogte gehou met kodes en pin van die adres. Als was mooi skoon kan geen fout gevind het nie. Sy kan dalk dink aan winterslakens en dalk nog 'n kombers op 'n bed. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel se terugvoer

Dankie Erika. julle is baie welkom om weer by Pa se Engel te kom kuier.
Groete Alene

Pa se Engel
Clyde G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde G
Gesin met tieners

Dit was lekker, almal dit geniet.

Dit was lekker, jammer vir die loadshedding, maar dit het gemaak, dat ons die sterre beter kon sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel se terugvoer

Hallo Clyde. Ek is bly julle het julle wegbreek by Pa se Engel geniet. Kom kuier gerus weer vir ons.

Pa se Engel
Kobus N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus N
Saam met vriende

Goeie een-nag-stop.

Alles was soos op foto's. Voldoende vir een-nag-stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne M

We were 3 people travelling through Sutherland on a road trip.

We arrived in the dark to a clean, warm and functional little cottage. It catered for everything we needed except an outside light where we parked and at the braai area. I thought the price was extreme for what we got. We stayed in two other places 2 days before in Barrydale and Prince Albert and paid R900 for 3 people and had access to a whole house, each having their own bathroom. R1350 per night seemed a lot in comparison.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K
Gesin met tieners

Perfectly adequate.

Quiet, pleasant and adequate accommodation for 3 of us on a night to see the stars. Unfortunately the weather didn't play ball.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie skoon verblyf.

Die matrasse behoort vervang te word. Vir die prys dink ek 'n ontbyt sou gepas wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel se terugvoer

Die eenheid Pa se Engel is 'n splinternuwe gastehuis met nuut gekoopte matrasse en linne.

Pa se Engel
Immelda T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immelda T
Gesin met tieners

Lieflike eenheid.

Wonderlike eenheid. Soveel liefde in eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Immelda. Ek is bly julle het julle kuier geniet. Kom gerus weer.

Pa se Engel
Otto N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Otto N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en veilige verblyf.

Die eenheid het aan al ons vereistes voldoen. Alhoewel daar nie TV was nie het ons dit so verkies en lekker saam gekuier om 'n vuurtjie vir die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel se terugvoer

Dankie Otto. Dit was lekker om julle as gaste te hê. Kom kuier gerus weer vir ons op Sutherland.

Pa se Engel
Keith V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V

To see the stars in Sutherland.

Spent a few days in Sutherland to see the area and the stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles skoon en netjies.

Lekker privaat, gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en smaakvol ingerig.

Dit sal kommunikasie verbeter indien daar aandui word dat die eienaar op 'n plaas woon en nie selfoonontvangs het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker koud gewees, soos almal sê.

Kommunikasie was uitstekend en verblyf heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elka H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elka H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Skoon en netjies. Rustigheid vir die siel. Ons het dit baie geniet. Lekker rustig. Sterre kyk was baie mooi en interessant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel se terugvoer

Hallo Elka. Ek is bly julle het die rustigheid geniet. Kom kuier gerus weer vir ons op Sutherland.

Pa se Engel
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 4, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5412eaf80e6722d4ae6c8ec9d9fc27c7d01498f88bbfb638cd74583a81a3b6cd216eea400a58d9d59b6d56dbf7810071ddf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 4 Van der Merwe Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.395116557345 20.656953954136
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem