Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Malan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Magna V - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf met baie mooi uitsig oor die berg.
Lees meerNicole K - Aug 2022
Algehele gradering
Amazing.
Pacem se terugvoer
Dear Nicole,
It was such a pleasure to have you as our guests.
We hope we have you back soon.
Malan
Nico O - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, mooi berg-uitsig.
Pacem se terugvoer
Beste Nico
Ons waardeer die positiewe kommentaar. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as ons gaste te kon ontvang en ons hoop ons sien julle gou weer.
Jonique S - Nov 2021
Algehele gradering
Onvergeetlike vakansie.
Pacem se terugvoer
Dankie vir die vriendelike kommentaar. Dit was baie lekker om julle as ons gaste te hê. Ons sien daarna uit om julle gou weer terug te verwelkom.
Ethel V - Nov 2021
Algehele gradering
Superb.
Pacem se terugvoer
Dit was so lekker om julle as ons gaste te kon hê. Dit was werklik 'n voorreg om sulke waarderende gaste te kon hê. Dit maak die gasvyheidsbedryf so lekker: Mens ontmoet mekaar as gaste maar neem afskeid as vriende. Ons hoop ons sien julle gou weer!
Voorspoedige terugreis.
Antoinette S - Okt 2021
Algehele gradering
Hierdie akkommodasie kan nie geklop word nie!
Pacem se terugvoer
Beste Antoinette
Baie dankie vir die vriendelike en positiewe kommentaar. Dit word baie waardeer. Soos jy sal weet beteken dit uiteraard baie vir ons as ons gaste die moeite doen om positiewe kommentaar te lewer. Dit maak ons bemarking soveel makliker. En dis altyd so 'n voorreg om gaste soos julle te kan ontmoet en te akkommodeer, veral as hulle van die Vrystaat kom! Dis ook vir ons lekker as ons weet hulle geniet die besoek. Ons sien julle graag gou weer!
Ek hoop die res van julle toer was ook voorspoedig.
Baie groete
Malan
Justin P - Jul 2021
Algehele gradering
Loved our stay at Pacem.
Pacem se terugvoer
Dear Justin
Thank you very much. We appreciate your kind review. Thank you for being such good guests. We hope to welcome you back soon!
Malan
Karien M - Jul 2021
Algehele gradering
Clean, convenient, all you need, close to points of interest and shops, peaceful.
Pacem se terugvoer
Beste Karien
Dit was so lekker om julle as ons gaste te kon hê. Dankie dat julle Pacem so mooi opgepas het! Ons waardeer dit. Kom gou weer! Malan
Grant M - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderful.
Pacem se terugvoer
Dear Grant
It has been such a pleasure to have you as our guests. It will be a privilege to welcome you back soon!
Kind regards
Malan
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de Laan 33, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom