10% af Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Athlone Akkommodasie by Palm and Banana Palm Cottage | LekkeSlaap
+107

Palm and Banana Palm Cottage

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Palm and Banana Palm Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Alouette G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alouette G
Gesin met tieners

Heerlik oornag, alles skoon en baie gerieflik. Vriendelike diens!

Sien sterre.

Zanele M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Zanele M
Gesin met klein kinders

The pictures on the internet, it's a different story.

The place is good for a couples. Very quiet place with a lot of house rules. Truly speaking is not good for kids. Not friendly for disabled people. There are a lot of steps to the room since I have a foot problem. It was a disaster every time I had to go to the car, because we already paid. Nowhere to go. But I didn't enjoy the place.

Antoinette K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette K
Gesin met tieners

Ligging is uitstekend en dekor vars en modern.

Brigitte het baie vinnig gereageer met een of 2 klein probleempies wat ons gehad het. Parkering is bietjie knap vir 'n groot voertuig (ons het 'n SUV). En dit is moeilik om teen 'n baie steil inrypad in trurat uit te ry, in 'n besige pad in. Maar, die ligging is uitstekend! Ons was omtrent 5 minute weg van Kings Park Pool, en so 15 minute van Umhlanga. Daar is lekker restaurante naby, en ook 'n Pick 'n Pay Hyper. Ek was saam met my 19 jarige-seun, so Brigitte het die slaapbank in die sitgedeelte vir ons oorgetrek. Privaatheid was dus bietjie van 'n probleem, maar as dit 'n enkelpersoon of 'n paartjie is sal die eenheid perfek wees. Dankie!

Maryke S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

Perfek vir ons doeleindes.

Baie netjies, goed toegerus en rustige atmosfeer. Perfek vir 2 mense wat elkeen hul eie kamer wil hê, maar nie omgee om dieselfde badkamer te gebruik nie. Het wel nog ‘n aparte gastebadkamer.

Nico D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet. Lekker gerus.

Het dit baie geniet, hulle het ons vroeër laat inbook.

Anneke F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke F
Gesin met klein kinders

Gerieflik en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige plekkie en gesellig.

Phumzile M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumzile M
Gesin met klein kinders

Tranquil, convenient and beautiful house.

What a beautiful and clean house. The owner was super friendly. My family and I are definitely coming back!

was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaunda-weg 86, Athlone, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5nP1VjKnOoIFDXAv9Ih4YLtGbWzzg6zMkJqKVDaIvB7AU5kiVo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 86 Kenneth Kaunda Rd Athlone 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.796243 31.032996
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za