Palm Beach Akkommodasie by Palm Cottage B&B | LekkeSlaap
+14
+14

Palm Cottage B&B

  • Vanaf R1 090 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Rey-weg 83, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Palm Cottage B&B bied pragtige junior-suites met koninggrootte-beddens, elkeen met 'n en suite-stort en -toilet, 'n sitarea en 'n grasdak-patio waar jy die uitsig oor die sprankelende swembad en dam in die tropiese tuin kan geniet. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, TV, kluis, plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n nutsmandjie in.

'n Stywe ontbyt word op die veranda wat oor die tuin uitkyk, bedien.

Ontspan langs die swembad of in die tuin. Hou die besige wewervoëls, die suikerbekkies en die loeries dop ? en soms ook 'n duiker of bosbok. Lees 'n boek van die biblioteek of geniet 'n drankie in ons gelisensieerde kroeg.

U gasvrou en gasheer, Eileen en Ernst Vogelsanger sien daarna uit om u te verwelkom en om seker te maak dat u verblyf 'n genotvolle en onvergeetlike een sal wees.

"Wir srechen Deutsch und Schwiizerduetsch."

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Palm Cottage B&B
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • De la Rey-weg 83, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Palm Cottage B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Rey-weg 83, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiOTgxNmZhLTllYzEtNGRjMy1hMTM4LTBjMWUyMWFkNWFjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 090  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 83 de la Rey road Palm Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.98158 30.27415
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za