Palms Corner

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palms Corner is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n baie rustige ligging, omring deur die natuur en volop voëllewe. Die woonstel is stapafstand vanaf Myoli-strand en die Swartvlei-riviermonding. Daar is ook heelwat winkels en restaurante 1,5 km hiervandaan.

Palms Corner het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die gesellige oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Buite is daar 'n groot dek met buitemeubels en braaigeriewe. Op die onderste verdieping is daar 'n onthaalarea met 'n kroeg, pooltafel, Jacuzzi en 'n badkamer met 'n stort.

Palms Corner word bestuur deur die Duitse en Suid-Afrikaanse gasvrou en gasheer, Anke en Falk, wat jou graag sal help met daguitstappies en verdere inligting.

Slaapplek

'n Bespreking by Palms Corner sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Jacuzzi
  •  Stort
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palms Corner gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za