LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bedford Garden Cottage | LekkeSlaap
+16

Bedford Garden Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Sep 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paminweg 1a, Bedfordveiw, 2007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 280 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Bedford Garden Cottage is op die eienaar se perseel en bied gerieflike verblyf in Bedfordview in Johannesburg. Dié moderne stad bied 'n naglewe, lieflike restaurante, lewendige vermaak, luukse winkels, kuns en kultuur, die Gautrain en oorgenoeg toevlugsoorde vir die perfekte wegbreek.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n braai-area, TV met DStv, gratis WiFi, 'n alarmstelsel en 'n swembad. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese heining beskikbaar.

East Rand Mall, Gillooly's Farm, Glendower Gholfklub, Gold Reef City en Johannesburg Dieretuin is naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Bedford Garden Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Paminweg 1a, Bedfordveiw, 2007, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 600
Vanaf R1 280
per nag (vir 4 persone)
was R1 600
Vanaf R1 280
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paminweg 1a, Bedfordveiw, 2007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0OWFiMDlkLWQ1MjItNDRiZC1hMDVjLTlmMjY4NTlkOGNiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 600, nou Vanaf R1 280  per nag (vir 4 persone) 1a Pamin Road Bedfordveiw 2007 Gauteng 086 999 0018 10:00-23:00 10:00 -26.186287 28.136503
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!