Paradijs Sig
Opsomming van Resensie
Norman & Antoinette O - Aug 2022
Gemiddeld
Most enjoyable.
Johan V - Mei 2022
Gemiddeld
Uitstekend, goeie waarde vir geld.
Mark M - Apr 2022
Gemiddeld
Absolutely beautiful.
Christopher' M - Apr 2022
Gemiddeld
Ek het 'n breek nodig gehad. Dit was goed.
Lees meerTiminey B - Apr 2022
Gemiddeld
Excellent customer service.
Edward D - Apr 2022
Gemiddeld
Dit is 'n lekker plekkie vir 'n vinnige wegbreek, met 'n asemrowende uitsig.
Mandy L - Mrt 2022
Gemiddeld
Beautiful.
Tamlim H - Feb 2022
Gemiddeld
Peaceful.
Paradijs Sig se terugvoer
Dear Tamlim
We are delighted that you enjoyed the view, neatness and recognized Paradijs Sig as value for money. We are however saddened by your experience of less than expected customer service at our self-catering unit. We will up the ante! Hope to see you again.
Colleen C - Jan 2022
Gemiddeld
Baie mooi en netjiese kamer, uitsig vanaf die gras is asemrowend mooi.
Marina P - Jan 2022
Gemiddeld
Pragtige uitsig. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer besoek.
Melina D - Des 2021
Gemiddeld
This little spot is a true paradise with the most unbelievable view of the bay.
Marizelle O - Sep 2021
Gemiddeld
Mooiste view!
Natasha B - Sep 2021
Gemiddeld
Pragtige uitsig met plekkie met beste van alles, behalwe spasie.
Hilde V - Sep 2021
Gemiddeld
Heerlik.
Francois L - Aug 2021
Gemiddeld
Baie oulike plek.
Graham C - Jun 2021
Gemiddeld
Netjies en skoon met 'n pragtige uitsig.
Paradijs Sig se terugvoer
Ons is bly julle het Paradijssig geniet! Die kaap van storms kan somtyds die DStv sein beïnvloed.
Marna M - Mei 2021
Gemiddeld
Verblyf was heerlik. Privaat, pragtige en netjiese eenheid. Uitsig asemrowend.
Madelé V - Mrt 2021
Gemiddeld
Uitstekende ligging en uitsig.
Paradijs Sig se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet!
Debbie W - Mrt 2021
Gemiddeld
Verskriklik oulike, warm gevoel woonplekkie, netjies, pragtige uitsig, vriendelike ontvangs en diens.
Paradijs Sig se terugvoer
Julle laat ons sommer lekkerkry met julle lekkerkry! Dankie!
Abigail B - Mrt 2021
Gemiddeld
High quality accommodation in a lovely location.
Paradijs Sig se terugvoer
We are so happy you enjoyed it and would love to have you back! Yzerfontein misses you!
Pieter V - Feb 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly met pragtige uitsig.
Paradijs Sig se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet! Kom asb weer.
Kaylin Tara J - Feb 2021
Gemiddeld
Amazing.
Paradijs Sig se terugvoer
Please come visit us again! Yzerfontein misses you!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nemisiasingel 6, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18