Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise 3844

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Rook is verbode in die huis.
Hou die kombuis skoon en moenie kos buite die yskas los nie.
Gaste moet die alarmkode indruk wanneer hulle in- en uitgaan.
Gaste moet alle vensters toemaak wanneer hulle die huis verlaat. Die ape kom huise binne.
Moet asb. nie die aantal gaste bespreek, oorskry nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdlaan 3844, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c517d0f4f43830482b114568e35ecd6fe3cb490e264733844b520a68dec7c638e9d6762b49755b63b7d2c6f3016cbb06cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 15 5 1 4 3844 Bird Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.3468899 31.79415
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem