Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Beach Apartments 5 Elara

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Paul & Jolene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 122

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Paradise Beach Apartments 5 Elara
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Henerize J V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henerize J V

Fantastiese atmosfeer.

Die plek is goed ingerig. Ek het alles omtrent die plek geniet. Die televisie het nie gewerk nie. Kyk asb. om die opvangs en konneksie te vervang.

Paradise Beach Apartments 5 Elara se terugvoer

Hi Henerize,
Thank you for your review.
I have just checked the TV. It switched on straight away on DStv programmes and then you can have the Smart TV function.
I don't know what the problem was, but all is working now.
Regards, Paul

Paradise Beach Apartments 5 Elara
Stefan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H

Most amazing weekend away we could have asked for.

Our stay was nothing short of incredible. The hosts were amazing. The accommodation is amazing. They cater for your every need. The apartments have everything inside. You couldn't ask for more. The location is insane; it is a short walk down to the boardwalk and onto the more spectacular beach. The paintings are all over the walls, and it is like staying in an art gallery. Can't wait to book our next stay.

Francois D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Baie nice plek en sal dit definitief aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly.

Farzaana D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farzaana D

Amazing.

Lovely apartment, beautiful view and close to the beach. The hosts are friendly and helpful and attended to all our needs.

Ricardo F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo F

Lekker geslaap in 'n netjiese skoon plek.

Die gasheer was vreeslik aangenaam en het uit sy pad gegaan om seker te maak dat alles reg is. Die plekkie was baie mooi skoon en netjies en hy het vir alles voorsiening gemaak van Hot Chocolate tot melk in die yskas. Sal enige tyd weer gaan kuier.

Gerhard G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G

Mooi kamer, baie mooi leef area & pragtige uitsigte oor die lagoon. Lekke!

Het baie lekker gebly by Paradise Beach Apartments 5 Elara. Mooi kamer, baie mooi leef area & pragtige uitsigte oor die lagoon. Lekker veilig en lekker stil.

Kittie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kittie B

Paradise Beach is die mees idilliese strand teen die Weskus.

Heerlik gekuier. Baie gawe gasheer en vrou. Sou graag tot bietjie later wou bly.

Jan G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G

Ek kan 5 Elara met vrymoedigheid aanbeveel.

Ons het maklik toegang gekry, is baie goed ontvang en het heerlik gebly. Die eenheid is goed toegerus en ons het heerlik warm geslaap. Net 2 goedjies het gepla - die TV het nie gewerk nie. Dis volgens die gasvrou al 'n paar dae buite werking. En dan (soos by baie gastehuise) is daar 'n plunger maar geen filterkoffie. Hoeveel kan dit nou kos om 'n 125 ml botteltjie filterkoffie daar te los?

Elizabeth H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H

Hemels.

By aankoms het die vriendelike personeel my gasvry laat voel. Die rustige atmosfeer het wondere vir my moee siel verrig. Ek sal beslis weer kom.

John G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Vriendelike ontvangs - netjiese eenheid - in 'n veilige omgewing.

Ons het ons verblyf geniet - sal weer van die plek gebruik maak.

Wilné D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilné D

Skoon, oop en baie mooi.

Baie baie lekker gebly by Paradise Beach. Baie skoon en baie netjies!

Riana E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E

Very nice.

Club Mykonos facilities within walking distance.

Sarel N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel N

Fantasties. Net die baie trappe is nie bevordelik vir ouer mense nie.

Sien sterre.

Audra J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audra J

Stunning apartment with gorgeous view.

We had an amazing time at Paradise Beach Apartments 5 Elara.The apartment is just gorgeous and has all your basic needs. Love all the artwork. The owners are very welcoming, and even offered us a different apartment with a better view at no extra cost, thank you. Would definitely recommend, and will visit again for sure.

Lemore A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemore A

Lieflik.

Die verblyf by Paradise Beach Apartment was baie lekker en rustig.

Arnold Lionel Allan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold Lionel Allan M

Very beautiful and secure establishment.

Paul was a very great host, from the day we booked in and we left. We were in the Oystercatcher, and the apartment reflects the name very well. We didn't even realise that there was loadshedding, so great was the establishment. It was very secure. The noise of the ocean in the background was absolutely marvellous and brought calm to our souls. The place was very very neat.

Handre L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Handre L

Baie mooi en netjiese woonstel.

Ons was goed verras oor hoe mooi en netjies die plek is. Lyk soos 'n nuwe geboude plek as jy binne is. Lekker braai-area en alles wat jy nodig het! Baie dankie, Paul, vir 'n vriendelike verwelkoming. Ons sal vir seker volgende keer daar bly indien daar beskikbaarheid is.

Sonja M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Uitstekend.

Heerlik gebly. Sal graag weer wil kom. Beveel dit aan.

Willem M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M

Ons het tuis gevoel.

Die bed slaap lekker. WiFi werk baie goed. Dis silwerskoon en netjies. Mens sal 'n hele ruk daar kan bly.

Elize G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G

Een-nag oorslaap in Langebaan.

'n Baie mooi 3-slaapkamerhuis, ten volle toegerus. Baie veilig. Nie afhanklik van Eskomkrag nie. Vriendelike eienaar en goeie ontvangs. Het dadelik gehelp as ons iets nodig gehad het. Potensiële probleem op Whatsapp uitsorteer. Lekker geslaap.

Elmarie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Skoon en netjies en ideaal geleë.

Ons het ons tydjie baie geniet, dis heerlik naby aan die strand waar mens kan gaan stap in veiligheid. Die eienaars was gaaf en na 'n aanvanklike probleem met ons bespreking is dit baie gou uitgesorteer en kon ons vakansie begin. Restaurante is naby en so ook die inkopiesentrum. "Load shedding" het ons nie gepla aangesien daar genoegsme krag was met sonpanele. Ek kan die plek sterk aanbeveel en ek glo ons sal weer daar oorbly sou ons weer Langebaan toe gaan.

Karin B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Uitstekende verblyf.

Pragtige, goed toegeruste, skoon en netjiese verblyf. Baie hartlike verwelkoming deur gasvrou. Pragtige uitsig. Kan dit met grootste vrymoedigheid aanbeveel. Ons het heerlik gebly.

Nicole J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J

Baie lekker, gerieflik en rustig. Entjies, stil en baie veilig.

Die kuier by paradise Beach apartments was baie gerieflik. Lekker ontspan en rustig gewees, dit is baie naby aan die strand en ons het dit baie geniet dit was asemrowend.

Christa C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C

Lieflike uitsig en alles wat jy nodig het.

Baie vriendelike gasvrou en uitstekende terugvoer beslis aanbeveelbaar.

Curly V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curly V

Simply enjoyed the location.

It has a beautiful view of the bay. Jolene and the lady who met us went out of their way to see that we were satisfied.

Paradise Beach Apartments 5 Elara se terugvoer

Thank you Curly, for staying with us and the positive review. We are happy you enjoyed your stay and the sea views, we will welcome you back at anytime. Kind regards, Jolene and Paul Butler.

Paradise Beach Apartments 5 Elara
Marilyn R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn R

Die netheid en kunswerk tref mens met die eerste oogopslag.

Die plekkie het 'n baie mooi uitkyk op die see en was verfrissend. Ek het die tyd terdeë geniet. Die naweek was te kort en ek dink die inklok tyd kan bietjie vroeër wees want dan kan mens nog 'n dag geniet. Dieselfde geld vir die uitkloktyd.

Ziegmundt L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziegmundt L

Fantasties.

Alles was baie goed. Net warm water temperature te laag.

Maryna C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna C

Heerlik rustig met 'n pragtige uitsig.

Baie mooi en netjies.

Heather A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather A

Tranquility, awesome views, comfort, clean, friendly and caring host.

Highly recommended. Very accommodating host.

Martiens J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Martiens J

Die woning was glad nie die eenheid wat ek bespreek het volgens die fotos op die internet nie.

Volgens my het ek 'n woonstel met 'n balkon bespreek, maar met my aankoms kry ek 'n agterplaas woonstel wat lyk soos 'n tronksel met vensters waar jy niemand kan sien nie en slegs mense hoor. Die fotos op die internet is bedrieglik omdat elke wooneenheid nie apart gewys word nie. In my eerlike opinie sal ek nooit weer daar wil woon nie. Ek en my vrou het ons naweek kort geknip en liewer huis toe gegaan.

Paradise Beach Apartments 5 Elara se terugvoer

Hi Martiens, dankie vir jou terugvoering.
Oystercatcher woonstel is ruim en die braai area is ook ruim. Jammer jy het dit nie geniet nie.
Ons het 6 woonstelle, 2 het nie uitsig nie. Die ander het almal see uitsig. Ongelukkig het jy die goedkoopste gekies wat duidelik se "het nie see uitsig nie". Hoop jy verstaan?
Ons streef om ons gaste die beste te gee.
Groete,
Jolene

Paradise Beach Apartments 5 Elara
Niel L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel L

Veilig en netjies.

Binne 'n sekuriteitsarea, ruim verblyf met braaiplek. Daar is 'n paar restaurante binne die area. Jy moet wel met 'n motor ry, maar dit was vir ons gerieflik.

Paradise Beach Apartments 5 Elara se terugvoer

Baie dankie Neil, dat julle by ons gebly het en vir die positiewe terugvoring. Ons so is bly julle het dit geniet by ons en sal julle weer enige tyd terug welkom. Groete, Jolene and Paul Butler.

Paradise Beach Apartments 5 Elara
Hilrobenia L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilrobenia L

Fantasties.

Ons het die naweek baie geniet, dit was lieflik. Baie rustig, net reg vir 'n wegbreek van die besige stadslewe.

Paradise Beach Apartments 5 Elara se terugvoer

Thank you Hilrobenia for staying with us and your positive and encouraging review. We will welcome you back anytime.
Regards,
Jolene and Paul

Paradise Beach Apartments 5 Elara
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elarastraat 5, Paradise Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4831435511d1b7768f4b183e29fe48835b35ff6c1b87a1c227c93fbbfa3188b6f6fea266d0665c274fdbb0e7b8fbc121bc11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 5 Elara Street Paradise Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.039262248488 18.03983765215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang