Paradise Private
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francois & Ellie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Wayne M - Mei 2024
Algehele gradering
Accommodation high up on the mountain overlooking the Knysna lagoon.
Paradise Private se terugvoer
Hi Wayne, thank you for taking the time to write such a beautiful review. We do appreciate it. It was great meeting and hosting you both and you are most welcome to visit us again. Warm regards, Ellie & Francois.
Andrea S - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, snoesig, skoon en waarde vir geld!
Lees meerAntonio M - Feb 2024
Algehele gradering
Was my 1st stay and not my last, see you again end 2024.
Lees meerChanique P - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing views and exceptional service!
Sharon B - Mrt 2023
Algehele gradering
A hidden gem.
Lees meerLouis C - Okt 2022
Algehele gradering
Bitter lekker. Baie mooi uitsigte en vriendelike en vinnige diens.
Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en vriendelike mense wat baie moeite doen.
Liesl M - Apr 2022
Algehele gradering
Uitsig, diens en netheid tops!
Andrea Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus. Asemrowende uitsig. Baie netjies.
Desiree S - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, privaat. Fantastiese gasheer en gasvrou.
Danie B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Francois J - Aug 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Kobus S - Apr 2021
Algehele gradering
Unieke verblyf-ervaring met 'n pragtige uitsig!
Lees meerParadise Private se terugvoer
Beste Lidia & Kobus
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Julle was baie aangename gaste en dit was lekker om julle by ons te he.
Jammer dat die eenheid nie gediens was halfpad deur jul verblyf nie. Dit is een van ons vasgestelde Covid 19 protokolle om nie 'n gas se eenheid binne te gaan tydens sy/haar verblyf nie, tensy dit spesifiek versoek word deur die gas. Op hierdie manier hoef gaste nie bekommerd te wees daaroor dat 'n skoonmaker hul spasie sal binnekom nie.
Ons het wel begrip dat 'n dubbelbed soms knap kan wees vir 2 mense, juis daarom dat ons die bed grootte as dubbelbed gestipuleer het in ons beskrywing.
Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom, volgende keer in een van ons groter eenhede met die seemeer uitsigte.
Vriendelike groete
Ellie & Francois
Lucretia Antoinette E - Apr 2021
Algehele gradering
We had a lovely stay with the most amazing view!
Helene B - Apr 2021
Algehele gradering
Onvergeetlike vakansie, hartlike ontvangs deur die eienaars, Francois en Ellie. Die fasiliteit is in werklike lewe nog mooier as op die foto's. Mooiste uitsig op die Knysnameer.
Shaun F - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was amazing.
Carien F - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerTheunis S - Feb 2020
Algehele gradering
Onbeskryflike mooi omgewing met die beste uitsig oor die Knysna meer. Baie netjiese, gerieflike en skoon akkommodasie. Beste gasheer en gasvrou.
Philip T - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, heerlike vakansie!
Lees meerIan P - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Ian S - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, 'n paradise/
Marie B - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf! Sesster! Uitstaande gashere! Alles was puik!
Jacques M - Sep 2019
Algehele gradering
Spesiaal.
Sanette L - Sep 2019
Algehele gradering
Was skoon en netjies, en ons het baie welkom gevoel.
Marilize E - Sep 2019
Algehele gradering
Uiterse stukkie paradise.
Elmarie V - Sep 2019
Algehele gradering
Die mooiste uitsig.
Lees meerChristelle G - Aug 2019
Algehele gradering
Werklikwaar iets besonders!
Lees meerRenier R - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike gashere.
Paul V - Apr 2019
Algehele gradering
Meer as waarvoor ons kon hoop.
Lees meerParadise Private se terugvoer
Liefste Megan & Paul,
Dit was so lekker om te lees hoe julle ons plek geniet het, baie dankie vir die entoesiastiese en mooi woorde. Julle was inderdaad baie aangename gaste en ons sien daarna uit dat julle weer vir ons kom kuier.
Groete,
Ellie & Francois
Marianne E - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties, romanties en vrede.
Paradise Private se terugvoer
Liefste Marianne & Brendan,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n groot plesier en voorreg om julle hier te kon hê op jul wittebrood. Ons is baie bly julle het so lekker ondervinding by ons gehad. Mag daar baie gelukkige jare voorlê. Julle is natuurlik baie welkom om dit jaarliks by ons te kom vier :)
Groete,
Ellie & Francois
Quwin R - Des 2018
Algehele gradering
Dit is 'n wonderlike plek om vakansie te hou, en Ellie en Francois het dit alles die moeite werd gemaak.
Paradise Private se terugvoer
Liefste Quin and Cindy,
Ons waardeer julle terugvoer, dit was 'n groot voorreg om julle te kon akkommodeer op jul wittebrood, dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hul verblyf geniet het. Ons hoop ons sien julle weer binnekort.
Groete,
Ellie en Francois x
Zelda F - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, gerieflik, netjies rustig en privaat.
Paradise Private se terugvoer
Baie dankie vir jul gewaardeerde terugvoering, Zelda. Ek is so bly julle het jul spesiale wegbrekie so geniet. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en beter te leer keer ken. Ons sien daarna uit om julle weer hier by Paradise Private te verwelkom.
Groete, Ellie en Francois.
Tobie B - Okt 2018
Algehele gradering
Uitsonderlik! Vriendelike en warm ontvangs met baie kennis vir 'n lekker wegbreek.
Paradise Private se terugvoer
Tobie, 'n opregte dankie vir die positiewe terugvoering. Julle sal beslis weer moet kom kuier. Vriendelike groete, Ellie en Francois.
Jm F - Sep 2018
Algehele gradering
Ontspannend en pragtige uitsig.
Paradise Private se terugvoer
Hi Marieke & Jan,
Baie dankie vir jul mooi boodskappie & positiewe terugvoer, ons is bly julle het die verblyf by ons geniet en dit was lekker om julle as gaste te hê. Hoop julle kom weer in die toekoms vir ons kuier.
Laetitia K - Aug 2018
Algehele gradering
Uit 'n ander wêreld.
Paradise Private se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en mooi woorde, Laetitia. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang tydens jul wittebrood. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Vriendelike groete, Ellie & Francois.
- Kapasiteit: 11 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Loeriestraat 13, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap