Parfait at Jan Catz

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Parfait at Jan Catz is 'n selfsorgwoonstel in Stellenbosch. Dit is naby die universiteit en plaaslike winkels, markies en restaurante.

Die eenheid bestaan uit twee slaapkamers en twee badkamers waarvan die een 'n en suite-badkamer is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens. Albei kamers het katoenlinne. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolf, wasmasjien, stoof, oond, yskas en ander toebehore. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die leefarea met 'n klein eetkamertafel en stoele. Daar is 'n klein balkon-area om die vars lug te geniet. Die woonstel het beheerde toegang en veilige, onderdak-parkeerplek.

Parfait at Jan Catz is naby die Jonkershoek-natuurreservaat en verskeie plaaslike en bekende wynplase. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 25 kilometer van Stellenbosch af. Hier kan jy lekker ontspan terwyl jy steeds nie ver van Kaapstad se besienswaardighede af is nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Parfait at Jan Catz sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Parfait At Jan Catz gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za