LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Parfait at Ryneveld Street | LekkeSlaap
+21

Parfait at Ryneveld Street

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat, Koetsiershuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Parfait at Ryneveld Street is 'n selfsorg-ateljee in die historiese middedorp van Stellenbosch. Oom Samie se Winkel is 700 m ver en die eenheid is net 'n paar treë vanaf restaurante, kuriowinkels, museums en kunsgalerye.

Die ateljee het 'n oopplan-uitleg met slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het lugversorging en 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Verder is daar 'n platskerm-TV, 'n terras en 'n eetkamerstel vir 2 gaste.

Slaapplek

’n Bespreking by Parfait at Ryneveld Street sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Parfait at Ryneveld Street
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ryneveldstraat, Koetsiershuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Parfait at Ryneveld Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat, Koetsiershuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c8495fcf8af2cb1ea261109302cb16760ba015d28293570b6bf91b54cc2b219e72f31941f977449ebe8c80f2d73a42f9cc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Ryneveld Street Koetsiershuis 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.937449 18.862819
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!