LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Parfait at Village Museum | LekkeSlaap
+26

Parfait at Village Museum

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Parfait at Village Museum
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Willie M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld!

Stel gerus voornemende gaste vooraf in kennis dat trappe geklim moet word vanaf die parkeerkelder om die hysbak na die woonstel te bereik. Persone met gestremdhede ervaar probleme - veral na-ure wanneer die woonstel nie vanaf die straat breik kan word nie maar slegs via die parkeerkelder. Andersins het ons ons ons verblyf baie geniet!

Jenny G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny G

Pleasant and convenient.

Yami was on the ball. Thanks.

Andre D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is na 'n ander eenheid verwys. Blykbaar weens 'n dubbelbespreking.

Sien sterre.

Anje R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anje R
Gesin met tieners

Gerieflik.

Weereens baie lekker gebly, sentraal geleë.

Karen V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Besigheidsreis

Ons is hartlik ontvang deur Joey, vars vrugte en blomme in die kamer, baie baie netjies en skoon.

Veilige parkering, naby aan alles. Lekker lugversorging, kombuis baie goed toegerus.

Blanche S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Blanche S
Gesin met tieners

Skoon, netjies, snoesig en baie sentraal.

Baie lekker sentraal geleë. Tweeslaapkamer-woonstel, met 2 badkamers en 1 veilige kelderparkering. Kwaliteit plek! So sentraal, ry net tot daar en loop daarna die dorp vol. Wat 'n bonus om sommer bo-op jou "eie" koffiewinkel te bly! Ongelukkig het die 2 toilette baie gesuis deur die nag. Dit is wel 'n bekende probleem met daardie tipe toiletbak.

Truida-mart B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida-mart B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goed toegeruste woonstel met 'n uitstekende ligging!

Die gesellige woonstel in die hartjie van Stellenbosch laat jou amper voel of jy in Europa is. Lekker ruim en baie goed toegerus.

Vanaf R1 490
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 490
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 490
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat 13, Koetsiershuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA291d64bac9b6beb48de0b7c94a326f2da895c96c7e1ca6c00a87b8f4dc504c620dc83ec9bfba2efeb1c9d2b675eac5f3b6f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490  per nag (vir 4 persone) 7 5 1 5 13 Ryneveld Street Koetsiershuis 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.93743533965 18.862831139152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!