Paternoster Dunes Boutique Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paternoster Dunes Boutique Guest House is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster staan bekend as een van die mees bekoorlike bestemmings aan die Weskus. Die gastehuis is reg langs die see in die beskutte Bekbaai en bied 'n ononderbroke uitsig oor die see, baai en die St Columbine-vuurtoring in die verte.

Verblyf word aangebied in 6 individuele en suite-kamers met geriewe soos japonne, pantoffels, haardroërs, kroegies, koffiemaakgeriewe, verhitte handdoekrelings en lugversorging. Koek en tee word in die middae in die boonste sitkamer bedien. Kies gerus 'n boek uit ons klein bibliotekie of kry 'n skemerkelkie uit die eerlikheidskroeg. Daar is ook 'n sonverhitte swembad in die beskutte binnehof.

Ontbyt is by die tarief ingesluit en WiFi is gratis. Parkeerplek is op die perseel voor die gastehuis beskikbaar.

Masserings en skoonheidsterapie is by Dunes Beauty beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paternoster Dunes Boutique Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 332 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za