Paternoster Akkommodasie by Paternoster Holiday Home | LekkeSlaap
+9

Paternoster Holiday Home

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeusingel 262, Pelgrimsrus, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Paternoster Holiday Home is 'n selfsorg-plaashuis op 'n kleinhoewe net buite Paternoster. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rus en vrede, net minute van Paternoster se middedorp en strand af.

Die huis het 2 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek vir tot 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is 'n ruim oopplan-leefarea en -kombuis met 'n groot kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Die TV-area het gemaklike rusbanke en 'n gemonteerde platskerm-TV met vol DStv.

Die huis het 'n groot stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n buitetafel en stoele met 'n uitsig oor die olyfbome.

Slaapplek

’n Bespreking by Paternoster Holiday Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Paternoster Holiday Home
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Seemeeusingel 262, Pelgrimsrus, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paternoster Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeusingel 262, Pelgrimsrus, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4YzJmODIwLWFlMDItNDZhZS1hOWMyLTE2MzY0MGZiYTJhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 12 5 1 5 262 Seemeeu Crescent Pelgrimsrus 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.81901331514 17.899477779865
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za