Paters Haven BnB & Self-Catering
Beskrywing
Dié luukse kamer het ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek. Daar is 'n en suite-stort, toilet en verhitte handdoekrelings. Die kamer het ook geriewe soos 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv (kommersiële pakket) en WiFi. Dié kamer het 'n see-uitsig vanaf die kombuisie langs slaapkamer. Let wel: Hierdie kamer word met trappe bereik. Die eenheid het ’n kombuisie en privaat buitebraaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Die B&B-eenhede laat geen kinders van enige ouderdom toe nie. Slegs kinders van 10 jaar en ouer word toegelaat in die selfsorg-eenheid en volwasse-tariewe is betaalbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Ons aanvaar nie kredietkaarte nie. Alle verdere betalings moet deur middel van EFT of kontant met aankoms gedoen word. Sien asseblief die bevestigings-e-pos van Paters Haven vir besonderhede.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Luukse kamer met 2 enkelbeddens wat op aanvraag in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n privaat badkamer met net 'n stort en verhitte handdoekrelings. Ander geriewe in die kamer sluit in: 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv (kommersiële pakket), WiFi en 'n balkon met 'n see-uitsig. Let wel: Hierdie kamer word met trappe bereik en gaste het nie toegang tot ’n kombuis of braaigeriewe nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Die B&B-eenhede laat geen kinders van enige ouderdom toe nie. Slegs kinders van 10 jaar en ouer word toegelaat in die selfsorg-eenheid en volwasse-tariewe is betaalbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Ons aanvaar nie kredietkaarte nie. Alle verdere betalings moet deur middel van EFT of kontant met aankoms gedoen word. Sien asseblief die bevestigings-e-pos van Paters Haven vir besonderhede.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgwoonstel het 2 slaapkamers op die boonste verdieping en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers en badkamer is op die boonste verdieping en word via trappe bereik. Ander geriewe op die onderste verdieping sluit 'n leef-, eetkamer en kombuis in, kaggel en patio met braaigeriewe en panoramiese see-uitsigte. Gaste het toegang tot 'n halwe badkamer onder.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Die B&B-eenhede laat geen kinders van enige ouderdom toe nie. Slegs kinders van 10 jaar en ouer word toegelaat in die selfsorg-eenheid en volwasse-tariewe is betaalbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Ons aanvaar nie kredietkaarte nie. Alle verdere betalings moet deur middel van EFT of kontant met aankoms gedoen word. Sien asseblief die bevestigings-e-pos van Paters Haven vir besonderhede.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoring-straat 11, Abdolsbaai, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10