+34
B&B in Paternoster

Paters Haven BnB & Self-Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Zelda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie tevrede gewees net alles. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal beslis weer hier wil kom bly. Baie lekker gebly. Mooi see uitsig. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Pieter dit was gaaf om julle te ontmoet Dankie vir die positiewe kommentaar Groete

Jimmy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vriendelike gasheer met netjiese en gerieflike akkommodasie. Baie lekker gebly. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Baie mooi uitsig vanaf balkon en lieflike kontinentale ontbyt. Die varsgebakte broodjie is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is bly julle het dit geniet. Groete, Michael en Marlene

Tanya B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Highly recommended. Cute place. Will recommend. Lovely hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fantasties. Baie lekker gekuier. Kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Baie dankie, Willie - dit was lekker om julle te ontmoet. Groete, Michael

Belinda S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Skoon, modern, mooi uitsig. Baie mooi en netjies. Vriendelike gasheer. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Ons is dankbaar vir positiewe opmerkings en kommentaar. Groete, Paters Haven.

Jacqueline Botha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Wonderful relaxing break. Hosts are friendly and accommodating. Lovely homely atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Thank you. We actually strive for a more homely and relaxed atmosphere for our guests. Kind regards, Michael

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Altyd lekker in Paternoster. Ons het in B1 gebly waar die uitsig net uit die kombuis is. Dit is met trappe op, wat moeilik kan wees met swaar bagasie. Die komplimentêre kontinentale ontbyt was heerlik met varsgebakte brood. Die gasvrou het ook vir ons baie inligting gegee oor eetplekke en dinge om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kira V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

We had a lovely time. Short but lovely stay. Super hosts with perfect freshly baked bread in the morning. Short walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Thank you for your kind comments and review. Do visit again. Kind regards.

Karien B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2025

Saligheid. Baie lekker gebly! Bernie's is veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Kriedoring Street, Abdolsbaai, Paternoster, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOWIzMDNlLWExYTUtNDZhMi04ZTViLTNhOGRmYWJlZjk1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 153 5 1 5 11 Kriedoring Street Abdolsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.811759347641 17.884540557861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang