Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Patrick's View Self-catering Apartments

Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke woonstel het 2 slaapkamers, 1 met 'n koninggrootte-bed en 2 met enkelbeddens. Elke woonstel het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, asook 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Op versoek is 'n slaapbank beskikbaar vir 2 ekstra gaste. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Elke woonstel het 'n privaat buitebraai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdrom 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat 10, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36de0595e784e998b01f05f37340c4b6c840973237a95f9d4316fb4d6c7dc90a9e5e1fdbf0d8fbc053b30e885d4dc63df68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 10 George Road Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.945008445592 22.414154698034
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem