Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paul Wallace Wines and Guest Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paul And Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Danie E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, beeldskoon, stil.

Die eienaars was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K
Saam met vriende

Amazing views and the loveliest hosts!

We had the most amazing stay at Paul Wallace. The owners were lovely and really went the extra mile to make us feel at home! The view from the cottage is beautiful. We'd also highly recommend booking a tasting of their wines (right next to the cottage). We'll be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephani V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephani V

Ons het so lekker gebly! Die plaas is 'n "hidden gem".

Ons het so lekker gebly! Die plaas is 'n "hidden gem". Ons kon draf op die plaas, swem in die dam, braai op die stoep en wynproe reg langs die cottages saam die wynmaker self! Paul het ons van aankoms tot koebaai tuis laat voel. Alles is mooi skoon en netjies en goed ingerig. Sal dit beslis aanbeveel aan enigiemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Gesin met tieners

Moet weer kom kuier!

Die eienaars is baie vriendelik, die huisies het als wat jy nodig het, selfs blits en charcoal, dit voel soos jou huis, die plaas is mooi en die vallei is mooi. In so 'n plek moet jy langer bly, ons een dag was te min.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, ruim en gerieflike blyplek en gasvrye mense.

Bly op 'n werkende wynplaas met 'n pragtige uitsig oor die wingerde en die dam. Gasvrye ontvangs en 'n heerlike wynproe-geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paul Wallace Wines and Guest Cottages se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Christie.
Hopelik sien ons jou weer in die toekoms.
Keep safe and healthy.
Until next time, Nicky

Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Janine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Saam met vriende

Pragtige uitsig en het baie veilig gevoel.

Baie gerieflijk en skoon. Baie lekker gebou in 'n gerieflike kothuis. Sal beslis weer gebruik maak van hul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het by die beeldskone plaas aangekom en was warm verwelkom deur die gasvrou. Ons het 'n wynproe geniet en heerlik gebly. Hoogs aanbevole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edelynn D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edelynn D
Enkelreisiger

Peaceful

I really enjoyed my stay. From the walk through the vineyards with one of the dogs keeping me company to exploring Grabouw and surroundings and reading next to the cosy fireplace, it was a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ondervinding, vriendelik.

Gaan uit hulle pad om te help ten spyte van kragonderbreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reta R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful stay in Elgin Valley.

What a delightful experience! We were greeted by Nicky and also met Paul who did a personal wine tasting for us. The stay on the farm reminded me of my childhood and it was an awesome stay! We would like to visit again, maybe with some of our wine-loving kids. This felt like a home away from home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sergio D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sergio D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay and definitely going to visit again!

If I could I would move in there.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bill H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sorry we did not book 2 nights.

We would like to come back. Enough said.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Urban L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Urban L
Gesin met klein kinders

Ontsnap uit die stad.

Paul en Nicky is baie vriendelik en laat mens tuis voel. Ons sal die wegbreek definitief aanbeveel. Die Elgin Railway Mark is 'n moet as mens die area besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Wonderfully relaxing, excellent and friendly hosts.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paul Wallace Wines and Guest Cottages se terugvoer

Hi Andrew
We are so pleased you enjoyed your stay. Hope we get you to welcome you back to the farm sometime soon. Next time, maybe in summer, when Paul can show off his vineyards and the roses will all be in bloom.
Nicky

Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Jannie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V
Gesin met tieners

Verblyf is netjies en skoon.

Verbetering wat ek sal voorstel. Kamers het geen plek vir tasse of enige hangplek vir klere nie. Vir die prys sou dit gaaf gewees het as skoonmakers net ingekom het vir skottelgoed en beddens opmaak. Ander soortgelyke plekke doen dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paul Wallace Wines and Guest Cottages se terugvoer

Thank you for your review Jannie.
We appreciate that there is not a lot of storage space for clothing but as these cottages are restored farm workers cottages, we have limited space to work with. There is a rail with hooks and hangers in each bedroom but we will look at adding some more hooks behind the doors. As for the servicing of the cottages, we do not have any staff living on the farm so that would present a major problem for us, especially over the weekends or when we are off the farm on sales trips. Also there is always the risk of theft, which is something we would prefer to avoid. Hope you understand.
All the best to the family, Nicky Wallace

Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Radne F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Radne F
Gesin met klein kinders

Peaceful.

Lovely tranquil, environment were you can take walks and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die rustigste plekke om te ontspan.

Paul Wallace se gasvryheid en diens is van uitstaande gehalte. So baie plekke in die omgewing om te besoek en te geniet, die rustigheid is welkom. Nogal verrassend om 'n wynplaas te sien tussen die vele appelplantasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful overnight stay.

Lovely cottages, lovely wine and Nicky and Paul are super friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid J
Gesin met klein kinders

Absoluut heerlik.

Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Ons het dit baie geniet om speletjies te speel laatmiddag voor kothuis en een aand gebraai. Het ook nie geweet dat Paul Wallace sulke lekker wyn maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paul Wallace Wines and Guest Cottages se terugvoer

Hi Ingrid,
Ons is bly jy het jou vakansietyd saam met u familie op die plaas geniet het. Kom kuier weer op die plaas.
Nicky.

Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Ben S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Pragtige omgewing. Huisie is goed toegerus en baie smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderful place to stay! Definitely on my "do again" list.

Paul and Nicky Wallace were fantastic hosts. Get there early so that you can do a wine tasting with Paul!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paul Wallace Wines and Guest Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review and kind words.
Come and visit us again sometime soon.
Nicky.

Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Louise L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Betowerend.

Asemrowende omgewing. Verblyf is uitstekend toegerus met alles wat nodig is vir gerieflike verblyf. Heerlike wyn en baie spesiale sorg deur eienaars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paul Wallace Wines and Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Louise.
Ons sien uit om weer saam to kuier.
Nicky

Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Wolfgang E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wolfgang E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

Very central to the Elgin area. Both Paul and Nikki are great hosts. The wine tasting is a must.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paul Wallace Wines and Guest Cottages se terugvoer

Many thanks for your kind review.
We look forward to welcoming you back to the farm or seeing you at a wine tasting in Pretoria.
Nicky

Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Carin V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V
Saam met vriende

Sal beslis teruggaan.

Baie skoon en netjies. Paul en Nicky is uitstekende gasheer en gasvrou. Die uitsig en ligging is pragtig. Dit is die attention to detail wat my opgeval het. Sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paul Wallace Wines and Guest Cottages se terugvoer

We are so pleased you enjoyed your stay.
We shall look forward to welcoming you back to the farm on another occasion.
Nicky

Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Michelle F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi.

Vriendelik diens. Ons was baie moeg en dit was heerlik om net te ontspan. Die hondjie was 'n bonus. Gevoel soos home away from home. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paul Wallace Wines and Guest Cottages se terugvoer

Benji just loves all the cuddles and attention he gets from our guests.
The dogs, and us, look forward to welcoming you back to the farm.
Nicky Wallace

Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Franine D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable stay at Paul Wallace Wines

Although we have visited here a few times for tastings, this was our first overnight stay in the cottages. Paul and Nicky are great hosts and Paul's enthusiasm for his wines is contagious. The wines were great and the Crakerjack Bordeaux Blend is exceptional. The wines and accommodation is highly recommended. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike L
Saam met vriende

Peace and calm.

Wonderful location with great hosts. Lots of fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dale W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, relaxing time.

Met the owners, what great, friendly people they are. Will definitely be going back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leatitia R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia R
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en rustige omgewing met Netflix saans na 'n lekker braai.

Ons is baie vriendelik ontvang en afgesien. Dit is 'n bonus dat daar 'n wynproekamer is op die plaas. Dit plaas is nie so ver van Elgin railway market en Grabouw vir as jy bietjie die omgewing wil gaan ontdek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paul Wallace Wines and Guest Cottages se terugvoer

Hi Laetitia,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit om jou weer te verwelkom na ons plaas.
Bly veilig en gesond.
Nicky Wallace

Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Casper D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Gesin met tieners

Plaasatmosfeer met pragtige uitsig.

Vars lug, rustige atmosfeer, heerlike beddens, 'n gevoel van vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paul Wallace Wines and Guest Cottages se terugvoer

Thank you for your lovely review. We so enjoyed hosting you on the farm and hope you will return again soon.

Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Heleen C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen C

Wonderful, peaceful, friendly place.

Loved our stay. Thank you Paul and Nicky. Will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paul Wallace Wines and Guest Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review. We look forward to welcoming you back to the farm.
Regards,
Nicky

Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Collin E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Collin E
Saam met vriende

Baie gasvry, gemaklik en vriendelike mense.

Baie mooi plekkie met vriendelike diens. Ons het soos ou vriende gevoel. Beslis 'n aanbeveling om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paul Wallace Wines and Guest Cottages se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Ons is bly jy het jou tyd op ons plaas geniet. Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te verwelkom.

Lekker dag verder.

Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Harold M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harold M
Gesin met tieners

Fantastiese plek. Ons het dit almal terdeë geniet.

Pragtige plek, mense en die diere! (honde en hoenders). Paul en Nicky is fantastiese paartjie. Ons sal vir seker weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paul Wallace Wines and Guest Cottages se terugvoer

Goeie more Harold,

Ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit daarna om u terug te verwelkom.

Groete,
Nicky

Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Christoffel B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel B
Saam met vriende

10 uit 10.

Ons het ons verblyf hier ongelooflik baie geniet. Dit was skoon en netjies, waarde vir geld en die gasheer Bobby was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal enige dag weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 63, Highlands-weg, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzM2YwZjljLTkwOGMtNGU5NC05Yzc0LWYzODliNTRjODMyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Farm 63 Highlands Road 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.216202738056 19.058838486671
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem