Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace of Nature

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tano Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Peace of Nature
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maria C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus, welgeleë en netjies.

Die woonstel is baie knus, maar netjies. 'n Tafel en twee stoele sal dit baie meer gerieflik maak, veral as mens êrens wil sit en eet. Die stoele tans is bietjie klein. Die verblyf is geskik vir enkel mense wat langer bly of twee mense wat net vinnig oorslaap. Die worshonde is nie eintlik te vinde om alleen gelaat te word nie, en is baie verbaal daaroor. Die stukkie bos en voëllewe is heerlik aan die einde van die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes F
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Baie goeie ligging. Vriendelike eienaars en netjiese woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisher-straat 6A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6521617dcd098181bdd02f0a5481c9bc833f8bad18a49ea2d198834cadd28c100acc74d1bd095a49bc35f1d751718224512a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 6A Fisher Street Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.098453831525 26.22686969944
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem