Peaceful Garden Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meulsingel 5, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Peaceful Garden Cottage bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in 'n stil woonbuurt in Kakamas.
Dié oopplan-kothuis is in die tuin van die eienaar se hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kothuis het ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien. Die eenheid het lugversorging en 'n TV met Netflix.
Gaste kan in die swembad afkoel of in die tuin langs die koidammetjie ontspan. Die haan op die perseel sal gaste in die oggend wakker maak en die kothuis is omhein indien gaste nie met die eienaar se honde in aanraking wil kom nie.
Peaceful Garden Cottage is 38 km vanaf die Augrabies Waterval Nasionale Park en 59 km vanaf Riemvashaak Warmwaterbron. Die area bied verskeie doendinge, soos bergfiets- en 4x4-roetes en ander besienswaardighede soos die Obelisk, Hidro-elektriese kragstasie, werkende waterwiele, die Duitse Oorlogsgrotte en meer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 85
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Meulsingel 5, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Gaste dink Peaceful Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kakamas Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meulsingel 5, Kakamas, 8870, Noord-Kaap