Peaceful Haven

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Peaceful Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n kamer in die eienaar se huis met 'n privaat ingang. Dis in Heatherlands, George, op die dorpsgrens geleë, by die plantasies en natuurlike woud.

Die kamer het ’n privaat ingang en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die oopplan-kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n dubbelbed, en suite-badkamer met ’n bad en stort, lessenaar en stoel, en ’n klein kombuisie met ’n yskassie en mikrogolfoond. Die kamer is toegerus vir basiese selfsorg.

Die ligging bied toegang tot mediese geriewe, George Gholfklub, George Rolbalklub, Virgin Active Gimnasium en die begin van voetslaan- en fietspaaie, asook George busroete.

Slaapplek

'n Bespreking by Peaceful Haven sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Peaceful Haven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R525 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za