Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearl Haven

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Merlyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Pearl Haven
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zak V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waar familie lekker kan saam bly en kuier.

Die woning het genoeg spasie vir al die familie, genoeg sitplek vir almal en 'n braai-area waar almal lekker saam kan kuier. Kamers is groot en gemaklik met eie badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Baie dankie, ons hoop julle kom weer kuier!

Pearl Haven
Lizette H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H
Saam met vriende

Ruimte, uitsig, gerief, luuks!

Heerlike kuier huis met baie ruimte! Uitsig en kuierstoep heerlik in enige weersomstandighede. Kamers netjies met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Baie dankie!

Ons sien uit om julle terug te verwelkom.

Pearl Haven
Dune M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dune M
Saam met vriende

Heerlike wegbreek, kos vir die siel.

Ligging is baie goed, mooiste see uitsig vanaf die stoep en kamers. Fasiliteite is skoon en netjies, huis goed toegerus. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Baie dankie, hoop julle kom weer kuier!

Pearl Haven
Hennie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G
Saam met vriende

Prentjiemooi uitsig.

Die huis is 'n juweel vir kuier en samesyn. Ons was 7 grootmense wat heerlik kon kuier in die groot leefareas met gerieflike kamers wat almal en suite-badkamers het. 'n Kombuis met al die nodige fasiliteite om dit 'n huis weg van die huis te maak. Selfs 'n batteryrugsteunstelsel vir wanneer daar "load shedding" is. Daar kan wel net beter indikasie wees van wanneer die load shedding wel plassvind en wanneer die huis vanaf die batteryrugsteunstelsel gebruikmaak. Die gasstoof was ook 'n bietjie van 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering! Gaste het die probleem onder ons aandag gebring en ons het intussen die stoof vervang.

Pearl Haven
Amanda C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Fantastiese plek en alles wat jy nodig het.

Alles was perfek, skoon en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant K
Gesin met klein kinders

Lovely stay at Pearl Haven with a fantastic view.

We had a lovely time at Pearl Haven. It was clean and neat and the host was very accommodating. The house has a beautiful ocean view and the beach is just across the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Thank you.

Hope that you will visit again.

Pearl Haven
Brett P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brett P

Lovely comfortable home.

We were a group of 10 which included a few little kids. The house was comfortable and very clean. It had everything we needed. The braai area is fantastic and the backup power system was the cherry on top.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

So glad you enjoyed your stay

Pearl Haven
Joline J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joline J
Saam met vriende

Lekker!

Die huis en ligging is perfek vir 'n groep vriende wat net wil wegbreek vir die naweek. Die huis is groot genoeg met 'n baie lekker braai-area wat oop of toe kan wees. Lekker kuierhuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heliza D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heliza D
Saam met vriende

Pragtige plek en baie goed toegerus.

Heerlik gekuier in Yzerfontein by Pearl Haven. Pragtige huis, skoon en netjies en het niks gekort nie. Maak ook goed voorsiening vir load shedding. Sal verseker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia Y - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia Y
Gesin met klein kinders

Beautiful views from most of the rooms and just as it was advertised. Didnt' experience any load shedding due to the inverter that was a plus.

I had an amazing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Thank you, looking forward to your next visit.

Pearl Haven
Rochelle R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle R
Gesin met klein kinders

Great spot, lovely accommodation!

We had a lovely family weekend away at Pearl Haven. Our hosts were very welcoming and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alec S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec S
Saam met vriende

It was great. Exactly as advertised, except even better in person.

Everyone was really happy with their time there. Was an easy 5/5 rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Thank you so much. Looking forward to your next stay with us.

Pearl Haven
Liz M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz M
Gesin met klein kinders

Gemaklike gesinskuierplek met ruimte vir almal.

Pearl Haven bied 'n gemaklike familiekuier. Daar is meer as een kuierarea beskikbaar. Die gedeelde badkamers maak dit tog bietjie ongemaklik maar is binne 'n gesin hanteerbaar. Volledig toegerus en met 'n batterystelsel wat beurtkrag draaglik maak. Die deure wat kan oop- of toeskuif by die braai maak aandetes en ontbyt 'n belewenis. Ons het ongelukkig 'n winderige (54km/h) getref! Uitsig is voortreflik. Jy kan tot Tafelberg sien! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew F
Gesin met tieners

Wonderful place to stay. Spacious. All amenities were available.

Was super happy with size and flow of accommodation. The house had all the items required for 10 guests. Clean. Neat. UPS so not affected by power issues. Kitchen well stocked with utensils and other items. 2 fridges helps. Stunning views. Great location within Yzerfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

This was a family weekend with children and grandchildren. An extremely comfortable house to live in. We had a great stay.

The living/entertaining areas are open and comfortable. The indoor braai room is an absolute winner and the bedrooms for the babies were close by so everyone could relax. The kitchen and scullery have everything you would need. The absolute winner though was the backup electricity system. Stage 6 loadshedding was a breeze. It is just a short walk across the road to the sea shore and the views from the house are stunning. Marlo welcomed us to the house and fetched the keys. No long wait, very prompt. Thank you Merlyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

So glad you enjoyed your stay Denise.

Pearl Haven
Debra Carol R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra Carol R

Wonderful, fantastic, awesome, beautiful.

Pearl Haven is the most beautifully located house, with awesome views of the sea and table mountain. The house is stunning and has everything you will need and more. Will definitely recommend to anyone wanting a relaxing family getaway to stay at Pearl Haven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirolene S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirolene S
Saam met vriende

Eerstens is die uitsig pragtig.

Die huis is gerieflik en netjies. Baie mooi. Ons het meestal in die braai area gekuier aangesien die weer nie so lekker saamgespeel het nie. Beslis die moeite werd vir groot familie/vriendekring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rung B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rung B
Saam met vriende

A very comfortable property, lots of space and highly recommended.

Ideal for groups of friends or extended family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Thank you for leaving the place in a splendid condition.

Pearl Haven
Anri V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V
Saam met vriende

Enjoyable.

Clean and beautiful house with a stunning view. Ideal for families or friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Thank you so much, we hope to see you again in the future.

Pearl Haven
Mintte F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mintte F
Saam met vriende

Amazing.

Ons het heerlik gekuier en nice plek. Die een bed se matras was net nie lekker nie, so sal aanbeveel vervang dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Baie dankie.
Jy moes my daarvan in kennis gestel het, ek sal werk daarvan maak.
Jammer vir die ongerief.

Pearl Haven
Elize Y - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize Y

We had an epic weekend!

Upon our arrival we were welcomed by a friendly gentleman, who showed us around and handed over the keys. I was pleasantly surprised by the view of the sea that was in close walking distance. The house is very spaces and absolutely beautiful. The house are fully equipped with everything you need and more to enjoy. I will definitely recommend Pearl Haven to anyone. Thank you Merlyn for your friendly and promptness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

So glad that you enjoyed your stay! Hope to see you again in the future.

Pearl Haven
Jaco T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco T
Saam met vriende

Fantastiese uitsig, baie rustig, lekker vir rus en kuier.

Die huis is in 'n wonderlike area, reg oorkant die strand. Lekker stil, maar net 10 min weg vanaf die Spar, so gerieflik ook. Die uitleg van die huis is perfek, lekker kuierarea voor, met die kombuis en slaapkamers eenkant vir privaatheid. Sal definitief weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André E
Gesin met klein kinders

We had the most awesome time.

The location was perfect. The property itself had everything we needed. The booking staff, Merlyn and Helena, was very welcoming and warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay, looking forward to hosting you again in the future.

Pearl Haven
Nazlie J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazlie J
Gesin met klein kinders

I would like to give a big thanks to the owner of Pearl Haven, my family had a pleasant stay, I would recommend anyone to go.

The place was nice and clean, the lady who handed the key over was very friendly, I will rate Pearl Haven a 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Thank you so much. I am glad you had a great stay and hope to host you again in the future.

Pearl Haven
Salome G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome G

Ruim huis met uitstekende ligging en see uitsig.

Ons het die naweek by Pearl Haven vreeslik geniet. Die huis is goed toegerus en verskriklik ruim. Daar was oorgenoeg spasie vir 6 volwassenes. Die feit dat ons, ons hondekinders kon saamneem, is 'n groot pluspunt. Die huis is heeltemal omhein en reg oorkant die see geleë. Ons kon lekker braai of ons oggendkoffie geniet en die lieflike see uitsig terselfdertyd waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Baie dankie. Hoop dat julle weer sal kom kuier.

Pearl Haven
Mariette H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H

Onvergeetlike naweek in pragtige akkommodasie.

Dit was ons tweede kuier by Pearl Haven en dit is absoluut ideaal vir 'n groot groep. Die toegeboude braaikamer met stapeldeure maak voorsiening vir enige weersomstandighede vanwaar die pragtige uitsig geniet kan word. Die huis is ruim, baie goed toegerus met alles wat benodig word. 'n Verdere bonus was dat ons ons viervoet kon saamneem en dat hy veilig agter die mure en hek was. Ons sal beslis weer by Pearl Haven kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Só bly dat julle die naweek terdeë geniet het!

Pearl Haven
Bernadette T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette T
Gesin met klein kinders

The environment was absolutely relaxing and everything we needed was on hand.

The only snag is that a daily cleaner for the dishes only would be wonderful as you spend most part of the day doing dishes and it takes away time to explore. Before you know it is home time and the weekend is gone. You then feel that you did not have enough relaxing time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Next time, a cleaner can be arranged!

Pearl Haven
Lize E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize E

Fantasties.

Ongelooflike lekker huis vir 'n groep mense - goed ingerig, skoon en ruim en die uitsig vanaf die braai-area is asemrowend. Lekker naby aan die see en 'n kort rit vanaf die hoof swemstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathy O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy O
Gesin met klein kinders

Wonderful and relaxing weekend.

We had a wonderful family weekend at Pearl Haven. The house is very comfortable and well equipped with stunning sea views. Everyone I dealt with was professional and accommodating. Definitely recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Thank you, hope to see you again in the future.

Pearl Haven
Nicolene V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met vriende

'n Heerlike kuierhuis.

Huis is ruim en baie netjies. 'n Heerlike kuierhuis met 'n wonderlike uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Baie dankie! Hoop julle kom weer kuier.

Pearl Haven
Joanne H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne H
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike kuier, ons wens net dit was langer.

Die huis was baie netjies en skoon. Dit het 'n fantastiese braaikamer met stapeldeure wat heeltemal kan oop maak. Die huis het 'n see-uitsog en is skaars 200 m se stap van 'n strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Haven se terugvoer

Baie dankie! Bly dat julle heerlik gekuier het!

Pearl Haven
Ilan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilan S
Gesin met tieners

Wonderful place.

We thoroughly enjoyed ourselves. The place has great views and is a short walk from the beach. It's so serene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3bfccb9b0544370df1b81e8c60c18dea66e3ed9f8cfc9aded82cd72e6159d085eab8f981f547dbd1bbf6c5158118e2efc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 32 5 1 5 147 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.36622 18.16553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem