Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Sands

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 137

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Pearly Sands
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Donné L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donné L
Saam met vriende

Dit was 'n lekker wegbreekgoed vir die siel.

Ons het baie lekker gebly, die huis was skoon. Ons het lekker geslaap en die ligging is perfek met 'n vars seegeur elke oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Sands se terugvoer

Liewe Donné. Vandag sit jy 'n groot glimlag op ons gesigte. Dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit om jou weer te kan akkommodeer.

Pearly Sands
Lee-anne V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne V
Gesin met klein kinders

Kan net sê dit was baie lekker.

Baie lekker sal die plek weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Sands se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Groete, Carla

Pearly Sands
Philip G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig, als wat ons nodig gehad het.

Baie lekker, 'n rooster by plekkie sal net 'n voordeel wees en DStv vir sport. Verder is alles baie lekker netjies en al wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Gesin met klein kinders

Als wat jy nodig het! Veilig en vriendelike atmosfeer.

Baie effektiewe inklok- en uitkloksisteem. Die hele oord is lieflik, veral vir kinders wat veilig kan rondbeweeg saam met nuwe maats. Skoon en netjies. Pearly Sands is geleë in een van die systrate waar minste heen-en-weer verkeer voorkom en 'n bietjie meer privaatheid skep. Ons het dit verskriklik baie geniet en sal definitief weer hier bly. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Sands se terugvoer

Hierdie resensie maak ons harte sing! Dankie Michael:) Kom maak gerus enige tyd weer so!

Pearly Sands
Babalwa S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa S
Gesin met klein kinders

It was awesome and kids love the area and place.

And we definitely coming back soon we love the place clean and safe and most of all people mind their own business there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie dankie julle, dit was baie lekker. Die kinders het dit baie geniet. Ons gaan weer so maak. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Sands se terugvoer

Jeye!! So bly julle het dit geniet;). Kom maak verseker weer so!

Pearly Sands
Elizabeth E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elizabeth E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n paar lekker dae.

Rustige atmosfeer. Te ver van die see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig, skoon en baie netjies.

Baie lekker, veilige en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Sands se terugvoer

Ai man Chris, Baie dankie vir jou gawe resensie. Ons sien julle hopenlik gou weer by enige van ons sewe huise op Pearly Beach. Vriendelike groete Johan en Carla

Pearly Sands
Mark M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and relaxing. Very friendly and safe environment.

Host Carla was fantastic. Giving us regular updates of local happenings and events via Whatsapp. She was very accommodating yet non intrusive. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Service was excellent, booking and exit pleasant, residual was more than adequate.

The floor needs a good clean, everything else lovely, fresh.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Benita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Netjies, veilig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Sands se terugvoer

Hi Benita. Thank you for your review here as it is highly appreciated. We noticed that your star score is much lower than all of our other guests and would like to investigate this as there is nothing more important to us than guest satisfaction. After personally dealing with you for a year and customizing your payment method to suit your needs we have not only communicated excellently throughout via numerous emails/WhatsApp's and documentation on what is available, what the holiday home looks like and much more. We have also included your extra cleaning days that you requested numerous times to ensure absolute satisfaction. Even after this we only receive four stars here? Even though you do mention in your heading that Pearly Sands is tidy, clean and safe (as it is situated in a boomed resort and is extremely safe and family friendly), you still chose to only lend four stars and three stars on security? This does not make sense and do feel that your review unfair. Please know that your review has great impact and hope that you take this in to consideration when reviewing the next.
Kindest regards,
Johan & Carla Du Toit

Pearly Sands
Rene O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene O
Saam met vriende

Lieflike, skoon verblyf!

Baie netjiese en skoon huisie, met baie goeie diens van die eienaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman W
Enkelreisiger

Perfect.

I had no issues staying at Pearly Sands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersius V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en goed toegerus.

Baie netjiese verblyf, loopafstand vanaf die strand. Eenheid is baie goed toegerus, alles is nuut en skoon. Gelukkig was fantastiese weer ook sommer ingesluit by die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Sands se terugvoer

Hi Tersius

Baie dankie dat jy die tyd gevat het om die resensie vir ons en ons toekomstige gaste te los. Dit is so great om te weet dat julle Pearly Sands geniet het. Shoe, jy is absoluut reg. Die weer was fantasties! Ons hoop om julle gou weer te sien! Groete Johan en Carla Du Toit

Pearly Sands
Piet F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet F
Saam met vriende

Netjies, skoon en goeie beddegoed.

Baie dankie ons het heerlik gebly. Netjies, skoon en goeie beddegoed. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Sands se terugvoer

Goeie dag Piet

Baie dankie vir jou gawe terugvoering. Dit word hartlik waardeer en ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Vriendelike groete
Johan en Carla

Pearly Sands
Michael B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam om in 'n uiters netjiese en goed toegeruste wooneenheid tuis te gaan.

Pearly Sands is goed geleë veral vir diegene wat daarvan hou om langs die strand te stap. Dis 'n uiters netjiese wooneenheid, goed toegerus en kan met vrymoedigheid aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schonel V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schonel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Dit was 'n baie lekker plek om in te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanor D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ons was verras wat ons gekry het. Loopafstand see toe. Dit was rustig in Desembervakansie. Dit was regtig 'n verrassing. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Sands se terugvoer

Hi Eleanor.
Thank you so much for your kind words! Your review is much appreciated. We truly hope to see you again soon!
Kind regards,
Johan and Carla

Pearly Sands
Lacarol-ann R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lacarol-ann R

Dit is netjies, fantasties, rustig en baie veilig.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Sands se terugvoer

Hi Lacarol-ann!
Dit is so lekker om van jou te hoor!
Baie dankie vir jou spog woorde! Ons doen altyd ons bes om ons gaste gelukkig te hou. Ons hoop ons sien vir julle gou weer!

Pearly Sands
Vanaf
R2 040
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 040
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 040
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 14, Pearly Beach Oord, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebb3d33a06dd22173dd45ca20a6ad6f25fbfdba152eaab649af084a8e9d52dac4efdd1d3080399a935c4fe1b05c650984eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 040 per nag, vir 5 mense 19 5 1 5 14 Kabeljou Street Pearly Beach Resort 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.668491682935 19.514377069772
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem