Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R890.00 per bespreking
Huisreëls
Gaste word aanspreeklik gehou vir enige skade of verlies wat tydens die huurperiode plaasvind. Dit geld vir huurders en hul gaste.
Die perseel word op eie risiko gebruik en die instansie word nie verantwoordelik gehou vir enige skade of verlies nie.
Slegs die maksimum aantal mense, insluitend kinders, word op die perseel toegelaat. Indien hierdie reël oortree word of gaste 'n steurnis veroorsaak deur luidrugtige partytjie te hou, sal hulle gevra word om die perseel te ontruim.
Geen 21ste verjaarsdagpartytjies, matriekgroepe of luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
Reg van toegang word voorbehou.
Gaste onder 21 moet deur 'n volwassene vergesel word.
Gaste moet seker maak van hul keuse aangesien huise nie verander kan word wanneer gaste arriveer nie.
Geen byle vir die kap van hout word toegelaat nie.
Meubels mag onder geen omstandighede rondgeskuif word nie.
Gebruik die alarmstelsel soos in die boekie of deur die agent verduidelik.
Indien die huis troeteldiervriendelik is mag diere nie op die meubels wees nie.
Geen terugbetalings sal gemaak word vir verkorte verblyf nie.
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Bring asb. jou eie lanterns en ligte in tye van beurtkrag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Clionelle Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang