Pebbles
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 739
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Sheila H - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Jacqui S - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Mandy V - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful house ideally situated in stunning surroundings.
Lees meerBruce P - Jul 2023
Algehele gradering
Great stay, will be back.
Amanda E - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing!
Pebbles se terugvoer
Hi Amanda, dit is inderdaad een van ons beste plekke wat goed geleë is. Ons is bly om te hoor julle het Pebbles verblyf geniet en waardeer die feit dat jul dit enige tyd sal aanbeveel vir gaste. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Albie R - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was presies wat ons verwag het.
Pebbles se terugvoer
Beste Albie, ons is so bly julle het Pebbles geniet. Dit is een van ons beste eenhede wat goed geleë is. Die oop en ruim kuier/braaiplek is regtig groot en bied pragtige see uitsig. Dit was goed om jul hier te kon verwelkom en ons sien uit na jul volgende besoek.
Sheila H - Mrt 2023
Algehele gradering
Ideal location to Meander on the beach and walk through the village.
Shaun E - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige, ruim huis.
Pebbles se terugvoer
Hi Shaun
Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly om te hoor jy't Pebbles geniet en ons hoop om jul weer eendag terug te kan verwelkom. Alle sterkte met jou vrou se herstel proses.
Roger L - Mei 2022
Algehele gradering
Worth every cent - couple of minor niggles.
Lees meerPebbles se terugvoer
Hi Roger, thank you for your feedback. We are happy to hear you enjoyed your stay at Pebbles, indeed a lovely house. Nice and spacious and the views of the beach is magnificent. Sorry to hear about the false alarms and Wi-Fi not working, but glad you had a nice time after all and we look forward to welcome you back again in the future.
Suzette N - Jul 2021
Algehele gradering
Prentjie mooi uitsig.
Pebbles se terugvoer
Hi Suzette
Baie lekker om te hoor julle het Pebbles geniet! Hoop ons kan jul weer eendag terug verwelkom
Welma C - Feb 2019
Algehele gradering
Fantastic!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties!
Het ons ouers Bloemfontein toe geneem vir die naweek. Hulle het dit so baie geniet! Was 'n baie lekker wegbreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pebbles se terugvoer
HI Welma,
It is so nice to hear that you enjoyed your stay at Pebbles. We have many more cottages to choose from, please feel free to contact us again in the near future.
Hester P - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Pebbles se terugvoer
Bly om te hoor julle het die verblyf geniet Hester. Pebbles is inderdaad een van ons beste huise met pragtige onbelemmerde see uitsig. Ons hoop om julle weer eendag as ons gaste terug te kan verwelkom
Rindia E - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtig en stylvol.
Pebbles se terugvoer
HI Rindia, ons is bly om te hoor julle het Pebbles geniet. Dit is inderdaad lekker ruim en stylvol, beter kon jy dit nie sê nie. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms as ons gaste terug te kan verwelkom.
Toni B - Mrt 2017
Algehele gradering
Outstanding.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Sanet het nooit teruggekom oor die WiFi nie en het ook nie geantwoord toe ons aangekom het nie. Het Paternoster Rentals eers gevind by 'n ander eiendomswinkel (man langs my ook). Die huis was amazing, behalwe twee keer het 'n vreemdeling sommer net ingeloop omdat daar nie 'n hek is nie. Andersins uitmuntende huis en ligging.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Donald S - Feb 2017
Algehele gradering
It was very comfortable, neat and clean and the location is brilliant.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was baie gemaklik, netjies en skoon en die ligging is briljant.
Ons was baie beïndruk. Die plek het alles wat jy nodig het en meer. Dit was baie gerieflik en die feit dat die strand net 20 m ver was, was amazing. Daar was net een ding waaroor ons bekommerd was saans en elke keer as ons die kothuis alleen laat, die skuifvensters het nie behoorlik toegemaak nie en jy moes elke keer die metaalblindings toemaak. Dus voel mens saans baie afgesonder omdat jy nie by die vensters kan uitkyk nie. 'n Irritasie was dat die motorhuis met die hand oop en toegemaak moet word van binne, omdat die afstandbeheer verlore is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pebbles se terugvoer
HI Donald, thanks so much for your feedback. We are happy to hear that you had a wonderful stay with us despite the DStv that was problematic on the first night. I will attend to the issues with the window shutters and am sure that the home owners can solve this somehow. As for the garage remote, we are awaiting this from the suppliers and do once again apologize for the inconvenience you had. We really hope that we can welcome you back as our guests in the near future again.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 34, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom