LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pecan Woods Guest House | LekkeSlaap
+21

Pecan Woods Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speserylaan 15, Kwaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R488 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Pecan Woods Guest House bied oornagverblyf in Kwaggafontein, 'n buurt in Bloemfontein. Die huis is naby hoofweë en verskeie plaaslike, geskiedkundige, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale basis maak om Bloemfontein te verken.

Hierdie bekoorlike gastehuis skuil in 'n lowerryke tuin vol pekanneutbome en bied slaapplek vir 2 gaste in 'n gastekamer met 'n privaat ingang en stoep. Die kamer het lugversorging, 'n dubbelbed en daar is 'n stort in die badkamer. Ekstra geriewe sluit 'n TV met Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe, linne, handdoeke en komplimentêre toiletware, asook 'n hangkas in.

Gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel. Die area is die tuiste van 'n paar diere soos ganse, hase en bokspesies.

Besienswaardighede in die omtrek sluit die Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Kasino, geskiedkundige besienswaardighede en Bloemfontein se gholfklub in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Pecan Woods Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Speserylaan 15, Kwaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Pecan Woods Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R488
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speserylaan 15, Kwaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc246e160a772302ba5fb54e67d2192ae837639819b24854ebe6060c19a9959c3c75f69424d44f3b947ed3c5aa46bc694980a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R488  per nag(plek vir 2) 10 5 1 5 15 Spesery Avenue Kwaggafontein 9301 Vrystaat 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -29.136516 26.150862
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!