Pelikaan 13

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pelikaan 13 bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in Yzerfontein. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in die hoofslaapkamer. Die tweede badkamer is apart en het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is nog 'n gastetoilet vir gaste se gerief.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die eetarea het genoeg sitplek.

Daar is braaigeriewe en 'n mobiele braai wat gaste kan gebruik.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n hek wat kan sluit.

Slaapplek

'n Bespreking by Pelikaan 13 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pelikaan 13 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 810 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za