LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Penguin Palace | LekkeSlaap
+208

Penguin Palace

32 resensies
Gastehuis
Luukse Koningin-suite
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 'n groot uitkykdek met 'n tafel, 2 stoele en lieflike uitsigte oor Valsbaai. Dis die ideale plek vir 'n skemerkelkie en 'n peuselhappie. Die kamer het 'n ekstra groot koningingrootte-bed.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. 'n Eenmalige bedrag van R200 word gehef vir 'n bababedjie en linne. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe-koningkamer
Vanaf R2 298
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Smullekker ontbyt word in dié kamer bedien. Daar is 'n houtdek met uitsigte oor Valsbaai. Daar is 'n rusbank met 2 sitplekke. Die suite het 'n ekstra groot koninggrootte-bed met wit katoenlinne en donsveer-duvets. Geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n platskerm-TV, volledige DStv, 'n kluis, 'n haardroër en gratis WiFi in. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. 'n Eenmalige bedrag van R200 word gehef vir 'n bababedjie en linne. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Penguin-suite
Vanaf R2 698
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

’n Smullekker ontbyt word in die kamer bedien. Hierdie suite het sjiek gehalte-afwerkings, Egiptiese katoenlinne op 'n ekstra groot bed. Baie aandag is gegee aan die kwaliteit en detail in die kamer. Daar is 'n kaggel en uitsonderlike uitsigte. Volledige DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Toiletware van goeie gehalte word ook voorsien. Aandetes kan op aanvraag bedien word, mits dit vooraf gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. 'n Eenmalige bedrag van R200 word gehef vir 'n bababedjie en linne. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Heavenly Ocean Mountain View Ateljee
Vanaf R2 999
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse ateljeewoonstel is naby die beroemde Boulders Penguin Colony en bied pragtige uitsigte oor die hawe en vloot. Die plek waar pikkewyne gesien kan word is slegs 4 minute se ry ver of 15 minute se stap. Daar is trappies wat jou na die middedorp neem. Die strand is ook slegs 10 tot minute se stap ver.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. 'n Eenmalige bedrag van R200 word gehef vir 'n bababedjie en linne. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Wittebrood-suite
Vanaf R2 999
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Smullekker ontbyt word in die Wittebrood-suite bedien. Die kamer beskik oor 'n ekstra groot koninggrootte-bed met katoenlinne en donsveer-duvets. Daar is 'n rusbank met sitplek vir 3 en 'n groot dek met 'n tafel, stoele en lieflike uitsigte oor Valsbaai. Die en suite-badkamer het 'n bad, dubbelwasbak, instap-reëntstort en 'n toilet. Daar is ook 'n sonkamertjie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis