LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Penguin Place 13 | LekkeSlaap
+20

Penguin Place 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 13, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Penguin Place 13 is op die strand in Melkbosstrand. Dit het onbelemmerde uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Tafelberg. Dit is pragtig en luuks, met ’n rustieke gevoel. Die agtertuin het ’n swembad en ’n lowergroen tuin.

Die huis bied verblyf aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk ’n dubbelbed en die vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 gedeelde badkamers, waarvan 1 ’n bad en stort het en die ander 1 ’n stort het.

Daar is 2 sitareas, ’n kombuis, 2 eetareas en ’n vermaakarea met ’n ingeboude kroeg, kaggel en sitplekke. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n opwaskamer met ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ’n TV-kamer met ’n gemaklike sitkamerstel wat perfek is om flieks saam met die gesin te kyk.

Buite is daar ’n onderdakstoep met ’n ingeboude braai en buite-sitarea, wat lei na die tuin en swembad en pragtige uitsigte bied.

Hierdie selfsorghuis is ten volle toegerus met alles wat gaste nodig het om gerieflike te bly. Daar is daaglikse skoonmaakdienste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Penguin Place 13 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Penguin Place 13, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 13, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38e8896d396db133fb11197ccffbf6e6c158771eaee46f72b397f9385932d4b3c48e25dcdd00f75158e6c3c5977a1d1ec2e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900  per nag (plek vir 8) 13 Penguin Place Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.7073353 18.4431138
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!