Penthouse with City Views 6

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Penthouse with City Views 6 bied verblyf in 'n dakwoonstel met verskeie verdiepings in The Piazza in Tuine, 'n bekoorlike voorstad van Kaapstad. Die woonstel is naby verskeie trekpleisters, soos die Kerkplein met al sy kafees en restaurante op die onderste verdieping, die bekende Kasteel, die Greenmarket Square en die nuwe Rhodes Mandela Square.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n oopplan-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die leefarea lei na 'n lieflike patio met 'n uitsig oor Kaapstad se middestad.

Die kompleks het kelderparkeerplek, 24 uur-sekuriteit, 'n swembad en 'n gimnasium.

Slaapplek

'n Bespreking by Penthouse with City Views 6 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Penthouse With City Views 6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za