Perfect 10
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turquoise-weg 10, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag, vir 13 mense
Beskrywing
Perfect 10 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis op die Blue Lagoon-skuriteitslandgoed in Langebaan. Die verblyf is ideaal vir 'n groot familie of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see.
Die verblyf bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Daar is koningingrootte-beddens in 4 van die slaapkamers en 3 enkelbeddens in die vyfde slaapkamer. 4 van die slaapkamers het en suite-badkamers met storte.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die aparte waskamer het 'n yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Die aangrensende leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbanke en 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Daar is nog 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en 'n skottelgoedwasser, asook 'n tweede sitarea in een van die slaapkamers. Sommige slaapkamers en die leefarea het TV's en gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike stoep en 'n tuin met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is stapafstand vanaf die strand, 'n speelgrond vir kinders, winkels en restaurante geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Perfect 10 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Geoff Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Jaar gelys 8
Ligging
- Turquoise-weg 10, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Calypso Beach Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turquoise-weg 10, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom