Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perla

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kate -Bookings/ Sonja-Owner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Perla
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perla's host is a true gem. Cannot ask for a better host. Thank you, Kate.

Our stay was absolutely awesome. Except for the following 2 things: the pool was very disappointing; the water was so cold. We were told there is a heated pool. The lounge suite is so soft. I sat on a hard chair all the time. With a back operation, I could not sit on the lounge suite or couch at all. A bit pricey for early March. Noisy back neighbours at Number 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane C
Gesin met tieners

Well situated. Very clean apartment.

We really had a lovely time and would highly recommend a stay at Perla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lurich S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Well furnished and decorated, enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petri G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri G
Saam met vriende

Luuks, naby aan die dorp.

Stylvol en groot spasies. Loopafstand van die Ou Hawe en Woolworths is naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aretha K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aretha K
Gesin met klein kinders

Love die minimalistiese, stylvolle plek.

Ons het saam met kleintjies daar gebly en dit was baie gerieflik. Natuurlik fantasties dat hulle vir die beurtkrag voorsiening maak. Kate was seker die beste deel van die verblyf - ongelooflik hulpvaardig en vriendelik en alles was sommer nog lekkerder omdat sy soveel aandag aan klein goedjies gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andre S

Baie skoon en netjies, modern en goed toegerus. Ook puik geleë.

Baie aangename en ruim verblyf. Hou van en suite-badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita R
Saam met vriende

Pragtig en netjies, lekker swembad.

Goeie sentrale ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Saam met vriende

We had an amazing night at Perla. Would definitely book again!

It was exactly as the pictures, so neat and clean. Wonderful location close to the town centre and about 8mins drive to Grotto beach. We didn't use the beautiful pool as it was raining, would have loved to! Kate was so helpful and responsive. We had an absolutely lovely time! During loadshedding we still had access to some electricity as there's an inverter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica G
Saam met vriende

Dit was my eerste beskoek aan Hermanus en Perla verblyf was fantasties. Sal definitief weer gaan.

Kate, van Perla was fantasties. Sy het soveel moeite met my gedoen - deur 2020 met my man se siekte en afsterwe het sy kort-kort opgevolg en navraag gedoen oor sy welstand. Sy het ook glad nie gehuiwer om die bespreking uit te stel totdat ek reg was om die vakansie te neem nie. Sy was ook persoonlik daar om ons te ontmoet - sal enige iemand aanbeveel om daar tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald W
Saam met vriende

Relaxed and a great location.

Had a fab time in Hermanus. The apartment was in a great location and the pool was great! Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania I - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania I
Gesin met klein kinders

Amazing stay!

We had a lovely stay. The units worked perfectly for a family with young children. It's clean, modern and the location is perfect. Our hostess, Kate, was friendly and very helpful. I would highly recommend Perla to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taahir L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Taahir L
Saam met vriende

Great time at Perla Hermanus.

Central location! Modern & clean space! Wifi needs improvement (login). Defintely returning - loyalty program needed or discount.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennine S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennine S

Beautiful place and great host.

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging.

Baie netjies en stapafstand vanaf middedorp se winkels en restaurante. Vriendelike gasvrou. Ongelukkig is no. 1 geleë aangrensend die baie besige pad. Voel ook dat tweede slaapkamer kan doen met gordyne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold E
Gesin met klein kinders

Onverbeterlik.

Pragtig, stylvol, modern en eersteklas ingerigte verblyf. Kliëntediens uitstekend. Die verhitte swembad ‘n groot plus veral vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perla se terugvoer

Thank you for the review Arnold. It was such a pleasure to have you stay at Perla. We hope that you will be back soon.

Perla
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 197, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6mAs6kBMOqv58D45Rd73j1dTAHk9Wva1klSQvD7IFXMpPCi5o0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 197 Main Road Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41562983905 19.245744374132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem