Perlemoen House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Perlemoen House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike Weskus-styl vakansiehuis by die see in Jacobsbaai. Kom luister na die branders, asem die seelug in en hou die sonsondergang oor die baai dop.

Soos gaste by die huis inloop, sal hulle die see deur die glasdeure na die stoep sien. Hiér is die sitkamer en die eetarea wat na die kombuis lei. Die huis is in 4 dele verdeel. Die 2 sykante beskik oor 2 slaapkamers, elkeen met sy eie deur wat na buite lei en 'n uitsig oor die see. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Die hoofdeel beskik oor die kombuis, leefarea, en die solderslaapkamer op die boonste verdieping. Dié slaapkamer het 'n grasdak en 2 enkelbeddens, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer lei na 'n boonste dek vanwaar gaste die uitsig oor die baai kan waardeer terwyl hulle 'n vleisie oor die kole gooi.

Slaapplek

'n Bespreking by Perlemoen House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Perlemoen House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za