Peter Pan Place
- Kapasiteit: 78 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Seaton- en Turquay-laan, Leisure Bay, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 647 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Peter Pan Place is 'n uitstekende vakansiebestemming aan die Suidkus. Dit is net 160 km suid van Durban en 5 km van Port Edward af. Die oord is stapafstand vanaf twee pragtige en veilige swemstrande, naamlik Kidd's Beach en Peter Pan Bay. Hierdie strande is net 200 m ver.
Die gesinsvriendelike oord bied uitstekende waarde vir geld met ruim selfsorgvillas wat elk 6 gaste kan akkommodeer. Elke villa beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die villas het elkeen ook 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, gastetoilet en privaat stoep met 'n braai. Elke eenheid het 'n toesluitmotorhuis wat grens aan dit, 'n wasgoedarea en 'n strandstort met warm en koue water.
DStv is beskikbaar en gaste het toegang tot 'n rits geriewe insluitend 'n swembad, tafeltennis en 'n veerpyltjiebord in die vermaakarea. Die perseel het 'n palisade-heining en daar is 'n alarmstelsel vir elke eenheid. Kinders kan dus veilig die 2.5 ha-gronde verken en heerlik speel.
Leisure Bay is bekend vir natuurlike prag, rustigheid en goeie weer regdeur die jaar. Besoekers kan noord of suid reis om Glenmore-strand te gaan verken wat uistekende visvang- en snorkelplekke bied.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Kathryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 9
Ligging
- Hoek van Seaton- en Turquay-laan, Leisure Bay, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Peter Pan Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 78 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Seaton- en Turquay-laan, Leisure Bay, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom