Petite
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Mario N - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Petite se terugvoer
Hi Mario, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê, en baie dankie vir die netjiese toestand waarin julle die plek gelaat het. Ons waardeer dit baie. Groete.
Lozaan J - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier!
Petite se terugvoer
Dankie Lozaan, dit was 'n plesier om jou hier te hê.
Jy het die plek super netjies gelaat.
Hanna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en elke rondgery en besigtiging gedoen by naby geleë plekke.
Petite se terugvoer
Baie dankie, Hanna.
Ek kan julle aanbeveel as gaste - netjies, skoon, en stil.
Dawid S - Feb 2024
Algehele gradering
Genotvol.
Petite se terugvoer
Goeiedag Dawid.
Kan jy ons asb. help deur te verduidelik hoekom julle 3 vir waarde vir geld, 4 vir diens, 4 vir netheid, 3 vir ligging en 4 vir veiligheid gegee het? Dan weet ons waar ons wat moet verander.
Vriendelike groete.
Louise
Jacques N - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Petite se terugvoer
Baie dankie Jacques, ons het julle baie geniet. Julle was baie rustige, netjiese gaste. Ek hoop ons sien julle weer. Groete.
Elbey V - Sep 2023
Algehele gradering
Die eienaars is baie vriendelik en gasvry.
Petite se terugvoer
Hi, Elbey dit was heerlik om julle hier te hê.
Ons het so baie gelag.
Dennis F - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Petite se terugvoer
Hello Dennis, dit was 'n plesier om julle te gehelp het met 'n paar nagte gratis verblyf nadat die pad onder water was.
Julle was stil en netjies gewees.
Baie dankie.
Altus J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, alles wat jy nodig het en baie goeie diens.
Petite se terugvoer
Baie dankie Altus.
Maryka F - Aug 2023
Algehele gradering
All good.
Petite se terugvoer
Goeiedag Maryka, baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie. Ek hoop ons sien julle weer.
Logan W - Aug 2023
Algehele gradering
I had a ball of a time. The place was neat and suitable for me and my family!
Petite se terugvoer
Hello Logan.
Baie dankie vir die goeie resensie en baie dankie vir die insigewende geselsies. Ons waardeer dit baie.
Wilhelm V - Apr 2023
Algehele gradering
Dit is soos om by goeie vriende te kuier!
Petite se terugvoer
Wilhelm, baie dankie vir die goeie resensie.
Ons waardeer dit en die insette wat jy gelewer het.
Mark T - Apr 2023
Algehele gradering
A very quiet, neat, pleasant stay with great hospitality, will definately be back.
Petite se terugvoer
Hi Mark, thank you very much for the good review!
You were good, quiet guests.
I hope we see you again.
Sharon R - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvry ontvang, baie netjies. Sal weer gebruik en beslis aanbeveel.
Petite se terugvoer
Baie dankie Sharon, vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie.
Ons het julle vriendelike geselsies geniet.
Julle moet veilig terug ry huis toe.
Groete,
Louise.
George H - Mei 2022
Algehele gradering
Perfekte huisie vir 2 mense.
Petite se terugvoer
Baie dankie julle twee. Dit was 'n plesier.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mosselstraat 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom