Petra's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Petra's Place is in die Paarl geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die kamers grens aan die eienaars se huis, maar is heeltemal privaat. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer 'n dubbelbed. Die badkamer is in 'n gang tussen die 2 kamers. Die eenheid is toegerus met geriewe om etes te kook op 'n tweeplaatstofie met oondjie, etes warm te maak met 'n mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Braaigeriewe is beskikbaar aan gaste.

Die huis is naby al die geriewe soos winkels, restaurante, toeristebesienswaardighede en, die beste van als, verskeie wynplase geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by Petra's Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Petra's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za