Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phoenix 1

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 737

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Phoenix 1
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Fanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Aircon het nie gewerk in die hoofslaapkamer nie. Die tuintjie is verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was baie aangenaam.

Ons sal vir seker weer daar besoek. Ons kuier was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 1 se terugvoer

Hi Lee-ann, dit was aangenaam om julle te verwelkom en ek is bly dat julle Phoenix 1 geniet het. Ek hoop ons kan jul eendag weer terug verwelkom as ons gaste.

Phoenix 1
Elzette D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elzette D
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig van die balkon af

Baie lekker ingerig, dit kort net 'n baie goeie skoonmaak. Die kombuisdeure en ligskakelaars was vol olie- of kos-vingermerke. Die badkamerdak en stort is gemuf, aangesien daar nie 'n goeie deurtrek is nie. Ons het die balkonnetjie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 1 se terugvoer

HI Elzette
Dankie vir jou terugvoering. Ons is jammer om te hoor hiervan, wens net julle het geskakel sodat ons dit kon regstel. Phoenix 1 is baie gewild en was redelik besig die maand van Oktober, ons sou baie graag vir julle die verblyf aangenaam wou maak deur die probleme uit te sorteer. Ons sal aandag gee aan die punte genoem in jul resensie, hoop om jul eendag weer te sien.

Phoenix 1
Kristien N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kristien N
Saam met vriende

Lekker kuierspasie met lieflike oopplan-uitleg. Die stoep bo is perfek vir 'n oggendkoffie of namiddag sundowner.

Die eenheid is netjies binne en daar is oorgenoeg kuierspasie binne én buite, so dit is definitief geskik vir enige seisoen. Die buurt is rustig. Die boonste stoep gee 'n lieflike uitsig van die branders tussendeur die eerste ry strandhuise en is die beste plek om 'n koppie koffie te geniet. Die enigste klagte is dat die syhekkie agter (wat 2 van die eenhede skei) heeltemal af is en platgelê het toe ons daar kom; van die ander Phoenix-besoekers het verby ons kamers en leefarea gewandel na die stoep toe. Ons moes daarna die hek meer as een keer regop sit vir privaatheid en om seker te maak dat ons hondjies nie per ongeluk soontoe wandel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 1 se terugvoer

Hi Kristien,
Baie dankie vir die lieflike terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat jul die verblyf geniet het en ons hoop dit was een van vele Paternoster kuiers. Net jammer jul het nie geskakel oor die hekkie nie, ons kon dit vir jul reggemaak het,

Phoenix 1
Noddy S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noddy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paternoster het sy beste baadjie aangetrek, tesame met die heerlike verblyf was dit wonderlik.

Jammer van die vieslike graffiti op die een pilaar by ons parkering. Die poef se een been is ook heeltemal los. Sal beslis weer van Phoenix 1 gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 1 se terugvoer

Hi Noddy, Verskriklik jammer oor die graffiti op die muur, ons sal dit verwyder. Ook sal ons aandag gee aan die poef, dankie vir jul terugvoering.
Ons is bly om te hoor jul het lekker gebly, hoop om jul weer eendag te kan terugverwelkom in Paternoster.

Phoenix 1
Brenda L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda L

Most enjoyable stay.

Very clean and comfortable. Kitchen well equipped. Would definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaamste verblyf.

Baie skoon en gemaklik. Kombuis goed toegerus. Sal beslis teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 1 se terugvoer

Hi Brenda, thank so much for your feedback on Phoenix 1. It is always nice to hear when guests enjoyed their stay with us. Phoenix is indeed nicely equipped and a very comfortable house. We look forward to welcoming you back as our guests in the near future.

Phoenix 1
Mark L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mark L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well appointed luxury unit close to the beach.

Paternoster Rentals is however pathetic in terms of service, no refuse was collected even after numerous phonecalls and a visit to the office. The linen would not have been changed if I had not had to complain on two occasions after the linen change was two days late.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adel L
Gesin met klein kinders

Wonderlik, fantasties en alles wat jy nodig het!

Baie netjies en skoon. Naby aan die strand en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankweg 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa49e0e2fffae3fb549574c452f5e684d5d8b021ca47fe3dc4dc0140f9f3d786cf334b7de9658f228d157666f2d4f6ad9dfe7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 8 Mosselbank Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.804444444444 17.899486111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem