Phoenix 1

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R650 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen inklok of uitklok word op Kersdag of Nuwejaarsdag aangebied nie.
Die balans van die bespreking moet 3 dae voor aankoms betaal word.
Hierdie eenheid mag slegs die aantal gaste akkommodeer soos gespesifiseer op die besprekingsfaktuur op enige gegewe tydstip.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Geen partye op die eiendom nie, bestuur behou die reg voor om huurders uit te sit wat nie aan hierdie reël voldoen nie.

Neem asseblief kennis dat ons nie die magtiging het om kredietkaartbetalings namens gaste te doen nie, ons aanvaar slegs EFT/Bankoorplasings.

'n Sleutel- en breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar. Dit is terugbetaalbaar binne 7-14 werksdae nadat die huis geïnspekteer is en alles in orde gevind is. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word sonder dat volle betaling ontvang is nie.

DStv kan teen 'n ekstra koste per dag geaktiveer word.

Daar is 'n troeteldierfooi van R250 vir tot 2 honde per huis. Nie meer as 2 honde op 'n slag nie.

Neem asseblief kennis dat geen kontant vir die volgende aanvaar sal word nie:
Breekskade fooie
Troeteldier fooie
Saldo betalings
Terugbetalings

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Mosselbank Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd70a0c5986b62dede5556ad3fbcab8c165ea1e86357bb9fea321d40fca72f5e5d4df5115d3b954bdb1752125522188c4fe38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 8 Mosselbank Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.804444444444 17.899486111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang