Piccolo
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 18 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilton-singel 1785, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Piccolo bied knus vakansieverblyf in die hartjie van Pringlebaai. Dit is 'n wonderlike selfsorg-opsie vir 'n naweekwegbreek aangesien dit stapafstand vanaf die strand geleë is.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 91
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hilton-singel 1785, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilton-singel 1785, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap