Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pier's Place

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orion-straat 18, Groot-Brakrivier, 2565, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pier's Place bied selfsorgverblyf met 'n gedeeltelike see-uitsig in Groot-Brakrivier aan die Suidkus en is stapafstand vanaf die strand. Dit bied gehalteverblyf met 'n huislike atmosfeer en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die skuifdeur lei na die patio/stoep waar daar 'n gedeeltelike see-uitsig is. Daar is ook 'n rusbank en stoele in die slaapkamer.

Die tweede slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n rusbank.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Op die stoep is daar 'n piekniektafel en op die groot grasperk is daar 'n braai-area. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Pier's Place sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Pier's Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Orion-straat 18, Groot-Brakrivier, 2565, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pier's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orion-straat 18, Groot-Brakrivier, 2565, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdff593175ff29124d620f162ddbab023f1fd270addfce2a8dd6d5e6ecbaf7e03eff5dd91d70b4173ef3cb9aae56d0759a976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 18 Orion Street Great Brak River 2565 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058268869445 22.228402836805
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem