Kliprug Akkommodasie by Pikkewyntjie | LekkeSlaap
+13

Pikkewyntjie

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Pikkewyntjie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karen V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met vriende

Beautiful location and beds extremely comfortable.

See stars.

Ronel G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Gesin met tieners

Fantasties!

Die huis is volledig toegerus met die nodige elektriese toerusting en alles is in 'n goeie werkende toestand. Die uitsig vanaf die stoep is onverbeterlik. Ons gaan definitief weer! Goeie waarde vir geld!

Amelia K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia K
Gesin met klein kinders

Van die bestes in Paternoster

Goed toegerus, baie skoon netjies. Goed geleë, bied goeie beskerming teen die wind. Van die beste plekkies waar on al gebly het in Paternoster.

Lucy W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy W
Gesin met klein kinders

Netjiese, skoon en rustige akkommodasie, stapafstand van die strand af.

Akkommodasie het al die nodige selfsorg-geriewe ingesluit - huis weg van die huis af. Pragtige plek!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat, clean and peaceful accommodation, walking distance from the beach.

Accommodation included all the necessary self-catering equipment - home away from home. Lovely spot!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Unise V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unise V
Gesin met klein kinders

Het dit verskriklik baie geniet.

Sal aanbeveel om 'n air freshner in die sitkamer te sit want die kaggel in die sitkamer het die huis verskriklik laat stink. Maar anders as dit was 'n aangename plek. Het dit baie geniet.

Seugnet M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet M
Saam met vriende

Pragtige eenheid met 'n asemrowende uitsig.

Het ons 2 dae vreeslik geniet. Iemand wat kla oor hierdie verblyf is vol fiemies.

Elizna M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna M
Gesin met klein kinders

Fantastic location, very comfortable and clean!

We stayed at Pikkewyntjie over the Easter weekend. The house was spotless and had everything we needed. The scenery and location of the house was also fantastic and me, my husband, my parents and daughter enjoyed it very much!

Christine J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J
Saam met vriende

Dit was heerlik om in 'n goed toegeruste, skoon en gerieflike huis reg by die see te kon bly.

Pikkewyntjie is 'n drieslaapkamerhuis met 2 badkamers geleë in die Kom in Paternoster, reg teen die strand waar die vissersbootjies in en uit gaan see toe. Die huis self het 'n Griekse eiland gevoel met wit mure en blou hortjies. Daar is 'n groot stoep met 'n buitebraai en 'n stoeptafel waar mens heerlik kan kuier en die son sien sak. Die huis is goed toegerus en die kombuis het alles wat nodig is om heerlike maaltye voor te sit. Ek sal definitief vir Pikkewyntjie aanbeveel en ons sal definitief weer daar bespreek.

Jan C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C
Saam met vriende

Lekker.

Sien gerus die sterre.

Andre P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P
Gesin met tieners

Uitsonderlik!

Ek en my twee tiener kinders het die paar dae by Pikkewyntjie vreeslik geniet. Dis naby genoeg om die hele Paternoster te voet te verken, en ook baie naby aan die see geleë. Die verblyf is baie netjies met goeie kwaliteit beddens en meubels. Wat 'n plesier!

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 21, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANbm88i8bCjUAIpLgNpyVW5TP1WwWJcuPRDiNISq3aZn3iirnf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 No 21 Die Kom 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808995560982 17.889581769705
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za