Kliprug Akkommodasie by Pikkewyntjie | LekkeSlaap
+13

Pikkewyntjie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Pikkewyntjie
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Die balans is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar. Gaste kan nie op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag inklok nie.

Sleutel- en breekskadedeposito:
'n R1000 sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar saam met die deposito vir die bespreking. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis nagegaan is om te bevestig dat alles in orde is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is, op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede wanneer jy arriveer. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.

Minimum-verblyftydperk:

2 aande gedurende die laag- en middelseisoen.
3 aande oor langnaweke.
4 aande oor Paasnaweek.
7 aande gedurende hoogseisoen.

Gaste moet asb. eers by ons kantore kom inklok en hul sleutels kom afhaal.
Wanneer jy by Paternoster inry, draai jy links by die vierrigtingstop. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by 87 St Augustine-straat.

Inkloktye:
Let asb. daarop dat 'n heffing van R200 per uur of deel daarvan betaalbaar is indien jy later inklok as dit tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is. Hierdie heffing sal van die sleutel- en breekskadedeposito afgetrek word.
Maandag tot Donderdag: 14:00 tot 17:00.
Vrydag: 14:00 tot 19:00
Saterdag en Sondag: 14:00 tot 16:00
Openbare vakansiedae: 14:00 tot 16:00
Hoogseisoen - dit sluit Paasfees en die Jazz-fees in: Inklok is 15:00, tensy ander reëlings getref word.

Uitkloktyd: Stiptelik om 10:00

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 21, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANbm88i8bCjUAIpLgNpyVW5TP1WwWJcuPRDiNISq3aZn3iirnf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 No 21 Die Kom 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808995560982 17.889581769705
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za