LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pilanesberg Private Lodge | LekkeSlaap
+32

Pilanesberg Private Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Pilanesberg Private Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Merinda B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Merinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Deon en Jacques en personeel was fantasies. Van die aankoms kamers en kos was uit die boonste rakke. Jacques het die wildsritte fantasties gemaak met sy kennis en humor. Sal definitief weer gaan.

Johann L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rooms and setting great.

.At the price expected better meals which can at best be described as adequate. Disappointed that it was never mentioned that the conservation levy was not included in rate.

Jan E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring - Sien die groot 5 in een dag!

Die personeel, bestuur, gids en personeel was almal ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Die wildritte was baie spesiaal - Hendrik het ongelooflike vermoë om die regte roete op die regte tyd te ry. Ek dink ons het plekke gesien waarvan min mense weet.

Elmarie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het heerlik gekuier en die kos was fantasties. Game drive was ook baie goed.

Pilanesberg Private Lodge's terugvoer

Beste Elmarie,

Ons is baie bly julle het dit geniet.Hoop om julle gou weer terug te verwelkom by die lodge.

Groete,
Pilanesberg Private Lodge

Pilanesberg Private Lodge
Vanaf R4 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Black Rhino Reservaat, Lodge 16, Pilanesberg Nasioanale Park, 316, Noordwes
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO1bWO5SHfR0eA8XHphBeE7ddlJsENIsiTd3eqCFidFS1sll3M2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 900  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Black Rhino Reserve Lodge 16 316 Noordwes 086 999 0018 14:00-15:00 11:00 -25.166634037045 26.985650550328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!